Umdloti Resort Apartment 110

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Umdloti Resort Apartment 110 is 'n ruim selfsorgwoonstel vir 4 gaste in Umdloti en is slegs 90 m vanaf die strand.

Die woonstel het ’n 180°-uitsig oor die see, lugversorging, 2 slaapkamers en 2 badkamers. Elke kamer het 'n see-uitsig en 'n dubbelbed. 1 van die badkamers is in die gang en het 'n bad en stort, die tweede badkamer het 'n stort. Linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat toegerus is met 'n mikrogolfoond, stoof, oond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe.

Daar is ook 'n eetarea en 'n TV met DStv in die sitkamer. WiFi is beskikbaar en daar is 'n stoep met 'n see-uitsig.

Veilige onderdakparkeerplek is in die kompleks beskikbaar.

Umdloti Resort Apartment 504 is 1 km vanaf verskeie restaurante en kroeë, en Umdloti bied verskeie doendinge soos branderplankry, seilplankry, jetski, visvang, dolfyn- en walviskyk, swem, mikrovlugte, gholf en voëlkyk by die Mount Moreland Swallows, en nog vele meer.

Slaapplek

'n Bespreking by Umdloti Resort Apartment 110 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  Aparte Toilet
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Eetkamer
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Umdloti Resort Apartment 110 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 500 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za