Umhlanga Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Umhlanga Lodge is in die hartjie van La Lucia geleë in Umhlanga, 'n vooraanstaande vakansiebestemming aan die Ooskus, noord van Durban. Met omvattende binnenshuise en buitelug-vermaak, is Umhlanga 'n speelgrond vir besoekers van alle ouderdomme en belangstellings.

Daar is 4 gaste-suites wat elkeen slaapplek het vir 2 gaste. Daar is 3 suites wat hul eie privaat ingang het met 'n gemeenskaplike sitkamer en kombuisie. Die balkon is op die boonste verdieping van die hoofhuis en bied 'n asemrowende uitsig. Daar is 'n swembad en 'n Jacuzzi wat gaste kan benut. Braaigeriewe is ook beskikbaar.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Jacuzzi
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Reisigerstjeks
  •  Kontant
  •  Forex
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Jacuzzi
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Malaria-vrye streek
  •  Masseer- en Skoonheidsterapie
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Umhlanga Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 290 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za