4 gaste
2 slaapkamers
2 beds
2 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 321 Bokmakierie Road, Mangrove Beach Estate, Melville, Port Shepstone, 4240, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Umkhomo Place, Mangrove Beach Estate is 'n selfsorgwoonstel in 'n veiligheidskompleks op die strandfront in Mellville.
Hierdie woonstel op die eerste verdieping is modern versier en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed en die eerste badkamer het 'n bad en die tweede badkamer het 'n stort, 'n wasbak en 'n toilet. Die woonstel het 'n kombuis waar maaltye voorberei kan word. Die oopplan-leefarea bied 'n ronde etenstafel, rusbanke en 'n TV met Netflix.
Die leefarea het skuifdeure wat na 'n balkon lei en hiér is ketelbraaigeriewe (gebruik asb. slegs brikette of houtskool) en lieflike uitsigte oor die landgoed en oseaan. Veilige parkeerplek vir een voertuig is beskikbaar.
Gaste het toegang tot die landgoed se gemeenskaplike geriewe wat 'n swembad, speletjieskamer met 'n pooltafel en tennistafel, gimnasium en wasgoedkamer insluit. Die eenheid is naby Banana Beach wat goeie swem- en visvangplek het.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Jared Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 22
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 321 Bokmakierie Road, Mangrove Beach Estate, Melville, Port Shepstone, 4240, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Umkhomo Place, Mangrove Beach Estate het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
321 Bokmakierie Road, Mangrove Beach Estate, Melville, Port Shepstone, 4240, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang