St Lucia Estuary Akkommodasie by Umlilo Lodge | LekkeSlaap
+71

Umlilo Lodge

Lodge
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dolphinstraat 9, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 000 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Umlilo Lodge is in St. Lucia, 'n kusdorpie wat omring word deur die Groter St. Lucia Vleilandpark, geleë. Dit is Suid-Afrika se eerste Nasionale Wêrelderfenisgebied en dis aan die Noordkus van KwaZulu-Natal geleë. Die St. Lucia-meer is 'n groot riviermondmeer met volop seekoeie, krokodille, visse en honderde voëlspesies. Die area bestaan uit riviere, mere, moerasse, wortelboommoerasse en groot sandduine met pragtige, ongerepte strande. Ons is loopafstand van die restaurante en winkels in die dorp af.

Umlilo se 13 en suite-kamers het elkeen lugversorging, direkte toegang tot die tuin of balkon wat oor die swembad en tuin uitkyk, en daar is 'n boma op die perseel waar gaste rondom die braai kan kuier of 'n Afrika-potjie kan geniet.

Van Groot 5-wildritte of bootvaarts, snorkelsafari's tot nagwildritte, Umlilo kan dit vir jou reël. Daar is 'n boorgat en 'n kragopwekker so elektrisiteit is 24/7 verseker.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Witborde
  • Rekenaar Netwerklewering
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 16 resensies vir Umlilo Lodge
Netheid
4.6/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Dolphinstraat 9, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Umlilo Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 000
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R2 000
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dolphinstraat 9, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAt2kCRO9kngb1arnjPLXT4uxWAB4SSXuWeXwhzYaHD7CoiQTTKA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 000  per nag (vir 2 persone) 16 5 1 5 09 Dolphin Street St Lucia 3936 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -28.377930964676 32.411931753159
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za