LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Umlilo Lodge | LekkeSlaap
+76

Umlilo Lodge

Lodge

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 17 resensies vir Umlilo Lodge
Netheid
4.6/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5
Elzabe P - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzabe P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyf was baie aangenaam en ons het dit baie geniet!

Sien sterre.

Shevaun V - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shevaun V
Enkelreisiger

Fantasties!

Die bosagtigheid en water features met koi-dam is so rustig. Die admin dame is baie vriendelik en behulpsaam! Het my verblyf baie geniet, en sal definitief die plek aanbeveel!

Deon O - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon O
Saam met vriende

Fantasties plek!

Uitstekende plek om te bly, die gashere is fantasties!

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Fantastic place!

Excellent place to stay, the hosts are awesome!

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Umlilo Lodge's terugvoer

Hi Deon

Thank you so much for taking the time to review us!!! I am so glad you had an amazing stay, it was really nice to meet you two. I hope to see you again.

Have a lovely day :)

Kind Regards

Zoe on behalf of Umlilo Lodge

Umlilo Lodge
Lettie H - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lettie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verfrissend rustig.

Welkome ontvangs. Vriendelike mense en baie hulpvaardig. Rustige atmosfeer.

Delarey T - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Delarey T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome ervaring.

Baie lekker plek om te gaan bly, die ligging is "great", personeel is vriendelik. Sal beslis aanbeveel en sal self weer daar gaan bly.

Ursula D - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ursula D
Besigheidsreis

Eienaar was baie vriendelik en hulpvaardig. Verblyf geniet.

Verblyf baie geniet. Kamer gerieflik en skoon. Sal beslis aanbeveel.

Umlilo Lodge's terugvoer

Baie dankie Ursula. Ons hoop om jou weer te sien.

Umlilo Lodge
Corne V - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Corne V
Saam met vriende

Fantastiese diens van begin tot einde.

Umlilo is voorwaar 'n baie lekker lodge en ek sal graag weer daar bly. Baie netjies, diens is uitstekend en kamers is baie gemaklik en goed toegerus. Die bestuur is voortdurend beskikbaar aan die gaste en hulle is vriendelik, behulpsaam en gee goeie raad oor die area en die dorp.

Benjamin V - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Benjamin V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik vreedsaam.

Sal definitief terugkom. Mens is een met die natuur.

Gary W - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gary W
Enkelreisiger

Waarde vir geld en uniek met uitstekende diens.

Die eienaars is baie vriendelik en behulpsaam. Die lodge is uniek en het baie karakter en is netjies. Lekker atmosfeer en 'n heerlike ontbyt.

Astrid V - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Astrid V
Saam met eggenoot / lewensmaat

This guesthouse is an absolute delight!

Umlilo's owners are very friendly and helpful. Hospitality is on the highest level. The waterfalls and sculptures in the beautiful garden makes this a tranquil oasis. The room is very comfortable and clean. Breakfast is excellent, Lourens’ braai is delicious. It was an absolute pleasure to stay in Umlilo Lodge. We hope to come back some day.

Petrus F - Mei 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petrus F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Die lodge en personeel is fantasties!

Johan E - Jan 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend!

Baie vriendelike personeel, netjies en rustig!

Innocent G - Okt 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Innocent G
Saam met eggenoot / lewensmaat

I enjoy staying at Umlilo, friendly and relaxing stay

Staying at Umlilo was like staying in a botanical garden, a relaxing environment that I really enjoyed. Friendly and welcoming, with good facilities.

Lungile K - Jul 2013
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lungile K
Gesin met klein kinders

It was a great holiday for all of us .

St Lucia is posh; a great place for both young and old with lots of activities taking place in surrounding areas. It's also safe.

Alistair A - Sep 2012
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Alistair A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very good

Pleasant place to stay, within close reach of all major amenities.

Zirkia K - Mei 2012
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Zirkia K
Gesin met klein kinders

It was a lovely place to stay

Everything was well taken care of, we had a fantastic stay.

Gary S - Apr 2010
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gary S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent

Very friendly and helpful owners, they can't do enough for you and will organise any trips for you. In additipon they offer friendly advice on what to see and do and when to do it.

Vanaf R2 000
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R2 000
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R2 000
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dolphinstraat 9, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf4be2a11fecb74e1c365322ee45f00de5f9502b3f4d44d3e2685468b6e4d8984834638cb59b2df854b107421990830f2ce3b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 000  per nag (vir 2 persone) 17 5 1 5 09 Dolphin Street St Lucia 3936 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -28.377930964676 32.411931753159
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!