Umuzi Lodge

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Baie goed

Netheid
3.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.0
Diens
3.8
Veiligheid
4.6
Glurnis H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Very very pleasant. Stay was great. Florine and the gentlemen that assist with the Potjie were truly the highlight of our stay. Welcome was warm and check-in for 12 people a breeze. Having access to the Aquazone was a benefit we weren't even aware of. We had fun like kids as grown as we are. Maybe just look into these - the 6-sleeper chalet is too big to only have 1 tiny bathroom. We were cooking in 1 chalet and at some point we all made use of the 1 loo while others wanted to shower. It would be nice if the shower and the toilet were separated or even have an en suite setup. The kitchen was tiny but we made it work. Or even consider having a 10-sleeper that can accommodate 12 comfortably. We really don't mind paying for the extra. We had a great weekend and want to go back soon with my little family.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zenelde C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Comfortable, clean, peaceful. Very nice place, just note that no day visitors are allowed, as well as a R1500 breakage fee.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendrik D
1 nag Besigheidsreis
5.0
Des 2024

Very good rest and service. Umuzi Lodge - very professional, good quality units, cleanliness is noticeable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bronwyn B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Feb 2025

Enjoyable. Nice, thanks. We enjoyed it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Phetheni M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Mrt 2025

Comfortable and safe. The place is very good and is close to restaurants and entertainment.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ruan D
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Jul 2025

Sien hierbo. Dit is nie noodwendig die nuutste en die beste nie, maar dit is lekker vir 'n vinnige oornag saam met familie of vriende. Dit was nogals 'n storie toe ons vertrek het net om iemand te kry wat kan bevestig dat ons nie iets in die eenheid gebroke het nie.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Charlene C
1 nag Saam met lewensmaat
3.0
Nov 2025

Onvriendelike ontvangs en te veel reëls het die besoek ongemaklik gemaak. Hier is ’n sterker, maar steeds netjiese weergawe: Die kliëntediens laat baie te wense oor. Die ontvangsdame se houding laat ’n mens onwelkom voel, en haar manier van praat is neerhalend, asof sy met ’n kind praat. Daar is ’n oorvloed van reëls, weereens asof jy 'n kind is, wat die hele ervaring laat voel asof jy konstant op jou tone moet loop uit vrees dat jy iets verkeerd gaan doen. Boonop word ’n onverwagte R1500 bybetaling by ontvangs vereis, wat eers by uitcheck terugbetaal word.

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Thobile V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Nov 2024

Accommodation was so comfy. Amazing, it's a refreshing place to be.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Herman V
Kort verblyf
5.0
Mei 2023

Oorgebly as deel van 'n groter groep wat die naweek aan 'n sportbyeenkoms deelgeneem het. Gemaklike blyplek met voldoende voorsiening vir water- en kragonderbrekings. Praat Afrikaans en is vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lindiwe Z
Kort verblyf
4.8
Nov 2023

Wonderful, would love to come back. Pleasant and a breath of fresh air.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Serene Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 53

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 1 840
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 840
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 840
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 218 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kiewiet Street, Secunda, 2302, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA152b01b90894e454e878c621f2e7b3c210d507d671616cd7505f8e74e55ba00b720b64d311b3d4f6332d26d81a8f1d75adb2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 840 per nag (plek vir 4) 13 5 1 5 Kiewiet Street Secunda 2302 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -26.51575845562 29.176090657711
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang