Suidelike Drakensberge Akkommodasie by Umzimkulu Rivier Lodge | LekkeSlaap
+49

Umzimkulu Rivier Lodge

Lodge
  • Kapasiteit: 34 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Colefordweg, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R780 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Umzimkulu River Lodge bied gedienste B&B, B&B of selfsorg-akkommodasie langs een van die mees skilderagtige dele van die Umzimkulurivier in die Suidelike Drakensberge. Ons is 2 ure vanaf Durban, en 6 ure vanaf Johannesburg geleë, aan die voorheuwels van die Ukhahlamba Drakensberg Park Wêrelderfenisgebied.

Ons rustige vallei-oord, sowat 22 km buite Underberg, verskaf die perfekte ligging vir 'n toevlugsoord vanaf die stadslewe. Hier is jou kans om te rus, te luister na die rivier en die klanke van die natuur, of om heilsame buitelugtyd saam met jou familie deur te bring. Families hou van die rustige ouwêreldse plaasatmosfeer, met piekniekdae onder die reuse eikebome op die riviereiland, rotsspronge in Thrombosiskloof, of net prettige bootritte.

Wittebroodpaartjies verlustig hulle in die privaatheid van 'n luukse suite en private dek slegs meters weg vanaf die rivieroewer. Hengelaars hou van die weergalose geleenthede om reënboogforel langs die 2,5 km uitgetrekte rivier te vang.

Om te verseker dat jy 'n ontspanne wegbreek geniet, het ons baba-oppassers byderhand om aan jou afsondering, of 'n geleentheid om 'n maaltyd te geniet sonder om enige spatsels op te vee, te bied.

Kom ervaar die herstel van liggaam en gees in 'n ware lieflike omgewing. Al ons ten volle toegeruste selfsorg-eenhede is slegs meters vanaf die rivieroewer geleë, met asemrowende uitsigte. Almal is toegerus met kaggels en individuele braaigeriewe. In die winter word 'n komplimentêre bondel vuurmaakhout voorsien met aankoms, en addisionele brandhout is beskikbaar om daarna aan te koop.

Hierdie eenhede word daagliks in die oggende skoongemaak, behalwe Saterdae en Sondae. Sou jy addisionele bystand verlang, kan ons reël dat 'n huishoudster beskikbaar is in die middae teen 'n addisionele fooi. Ons beoog om jou kothuise skoon en gereed te hê teen 14:00 op die dag van aankoms, en versoek dat jy jou eenheid teen 10:00 sal ontruim op die dag van vertrek. Ons maak egter toegewings op versoek, indien daar geen ander gaste verwag word nie.

Doendinge in die area sluit die volgende in: visvang (forel in die rivier, en baars in die klein dammetjie), voetslaan, voëlkyk, swem, bootry, tjoepry, klimraam, trampolien, plonspoel en perdry.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete

Konferensiegeriewe

  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Sekretariële Geriewe
  • Televisie
  • Videospeler
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 14 resensies vir Umzimkulu Rivier Lodge
Netheid
4.5/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Colefordweg, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Umzimkulu Rivier Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R780
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R780
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 34 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Colefordweg, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGMyNjcyMTY3LTk1MDgtNDk3Yy1hMGNkLTc3ZmQwNDVjZDY2Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R780  per nag (vir 2 persone) 14 5 1 5 Coleford Road Underberg 3257 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -29.923888888889 29.831666666667
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za