LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+149
Wildsplaas in Bojanala

Unathi Private Game Lodge   Prime picks icon.

Prime picks icon.
Karavaan-staanplek
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kampeerplek
  • Lees meer
4 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Elke karavaanstaanplek het 'n kragpunt, en hulp met opstel is op aanvraag beskikbaar.

Let asseblief daarop dat hierdie 'n karavaan-/kampeerplek is, jy moet jou eie karavaan/tent en kampeertoerusting saambring.

Daar is gemeenskaplike opwasareas en ablusiegeriewe met storte.

Oorsig van kamer/eenheid
• 1 Badkamer

Badkamer

Bad, Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Volledige kombuis
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Braai
Volledige kombuis
Temperatuurbeheer
Kaggel
Prys sluit in

Kampeerplek. Gaste moet hul eie toerusting saambring.

Huisreëls

Harde musiek word nie toegelaat nie.
Gaste mag nie hout in die bos optel nie.
Rommelstrooi is verbode.
Rook is in al die chalets verbode.
Gaste mag nie hulle eie hout of houtskool saambring nie.
B's&V's moet met aankoms onderteken word.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 5%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Luukse tent
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Permatent
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié luukse tent het 'n dubbelbed en bied skoon ablusiegeriewe. Die tent het 'n privaat braai-area.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer • 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Bad, Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Volledige kombuis
Kombuisie
Braai
Stoep/Binnehof
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Waaier
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Harde musiek word nie toegelaat nie.
Gaste mag nie hout in die bos optel nie.
Rommelstrooi is verbode.
Rook is in al die chalets verbode.
Gaste mag nie hulle eie hout of houtskool saambring nie.
B's&V's moet met aankoms onderteken word.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 5%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Chalet 1: Slaapplek vir 2
Vanaf
Vanaf R1 450
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Chalet 1 front na die bosveld en dit is 'n selfsorg-eenheid met slaapplek vir 2 gaste. Daar is 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die kombuisie is met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Elke chalet het sy eie privaat stoep en braai-area.

Ekstra komberse sal gedurende die winter voorsien word en daar is sterk waaiers teen die muur gedurende die somer.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer • 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Volledige kombuis
Kombuisie
Braai
Stoep/Binnehof
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Waaier
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Harde musiek word nie toegelaat nie.
Gaste mag nie hout in die bos optel nie.
Rommelstrooi is verbode.
Rook is in al die chalets verbode.
Gaste mag nie hulle eie hout of houtskool saambring nie.
B's&V's moet met aankoms onderteken word.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 5%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Chalet 2: Slaapplek vir 2
Vanaf
Vanaf R1 450
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Chalet 2 front na die tuin en dit is 'n selfsorg-eenheid met slaapplek vir 2 gaste. Daar is 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die kombuisie is met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Elke chalet het sy eie privaat stoep en braai-area.

Ekstra komberse sal gedurende die winter voorsien word en daar is sterk waaiers teen die muur gedurende die somer.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer • 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Volledige kombuis
Kombuisie
Braai
Stoep/Binnehof
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Temperatuurbeheer
Waaier
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Harde musiek word nie toegelaat nie.
Gaste mag nie hout in die bos optel nie.
Rommelstrooi is verbode.
Rook is in al die chalets verbode.
Gaste mag nie hulle eie hout of houtskool saambring nie.
B's&V's moet met aankoms onderteken word.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 5%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Chalet 3: Gesinseenheid met slaapplek vir 4
Vanaf
Vanaf R2 400
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Chalet 3 front na die berg en swembad en dit is 'n selfsorg-eenheid met slaapplek vir 4 gaste in 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort.

Die kombuisie is met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Elke chalet het sy eie privaat stoep en braai-area.

Een sak vuurmaakhout is ingesluit. Ekstra komberse sal gedurende die winter voorsien word en daar is sterk waaiers teen die muur gedurende die somer.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers • 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Volledige kombuis
Kombuisie
Braai
Stoep/Binnehof
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Temperatuurbeheer
Waaier
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Harde musiek word nie toegelaat nie.
Gaste mag nie hout in die bos optel nie.
Rommelstrooi is verbode.
Rook is in al die chalets verbode.
Gaste mag nie hulle eie hout of houtskool saambring nie.
B's&V's moet met aankoms onderteken word.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 5%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Chalet 4: Gesinseenheid / Slaapplek vir 4
Vanaf
Vanaf R2 400
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Chalet 4 front na die bosveld en is 'n selfsorg-eenheid met slaapplek vir 4 gaste in 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort.

Die kombuisie is met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Elke chalet het sy eie privaat stoep en braai-area.

Ekstra komberse sal gedurende die winter voorsien word en daar is sterk waaiers teen die muur gedurende die somer.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers • 1 Badkamer

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Volledige kombuis
Kombuisie
Braai
Stoep/Binnehof
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Waaier
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Harde musiek word nie toegelaat nie.
Gaste mag nie hout in die bos optel nie.
Rommelstrooi is verbode.
Rook is in al die chalets verbode.
Gaste mag nie hulle eie hout of houtskool saambring nie.
B's&V's moet met aankoms onderteken word.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 5%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Veekraal, Britstown, 0250, Noordwes

Sien kaart
  • Slaapplek vir 30 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA33d4b6db5fe83b2e4ee4fa642774b2e70bd2ac454969aa84d22929e1158059a9196d03be17ab7627c99ee03393aab9df8f79?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 4) 99 5 1 5 Veekraal Britstown 0250 Noordwes 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.404373 27.72076
Soek in 'n groter streek