Underberg Akkommodasie by Under The Oak | LekkeSlaap
+7

Under The Oak

3 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Links-weg , Underberg, 3257, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 000 per nag (vir 4 persone)

Beskrywing

Under The Oak is 'n selfsorg-kothuis in die rustige dorpie, Underberg, wat in die hartjie van die Suidelike Drakensberge lê. Dié kothuis is goed toegerus vir selfsorg en het slaapplek vir 4 gaste.

Under The Oak het 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die ander slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die kamers deel 1 badkamer wat 'n bad en 'n aparte toilet het. Die oopplan-kombuis is goed toegerus. Die sitkamer het 'n Jetmaster-kaggel en 'n TV met DStv (Compact) en 'n eetkamer langsaan. Die kothuis bied toegang tot 'n onderdak-stoep met braaigeriewe.

Hierdie kothuis is perfek geleë naby al die geriewe in die dorp. Dis die ideale basis vir gaste wat wil besoek aflê by Himeville en die uKhahlamba Drakensberg Park, 'n Wêrelderfenisgebied.

Kenmerke

Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 3 resensies vir Under The Oak
Netheid
4.3/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Links-weg , Underberg, 3257, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Under The Oak het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 000
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R1 000
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Links-weg , Underberg, 3257, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQzZTA0M2Q2LTAwYWQtNDkxZC04YTQ0LTE4ZTM3MDhlY2M5Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 000  per nag (vir 4 persone) 3 5 1 5 7 Links Road Underberg 3257 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -29.788729828496 29.488969355159
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za