6 gaste
3 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 82 Lagoon Drive, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Unit 1 Licorna Beach is 'n pragtige dubbelverdieping-selfsorgwoonstel in die veilige Licorna Beach-kompleks in die Umhlanga-strandfront. Dié kompleks bied direkte toegang na die strand deur 'n hek.
Die woonstel het lugversorging en slaapplek vir 6 gaste. Dit beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea.
Die slaapkamers is bo. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, en lei na die balkon. Die tweede en derde slaapkamers het elkeen 'n dubbelbed. Dié 2 kamers deel 'n badkamer met 'n bad en 'n handstort, toilet en 'n wasbak.
Dié kombuis-, eet- en leefarea is onder. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster en 'n ontbyttoonbank met stoele. Die leefarea het 'n platskerm-TV en skuifdeure wat na 'n patio en tuinarea lei. Gratis WiFi word voorsien.
Die kompleks bied ’n gemeenskaplike swembad en tuine. Wasgoedgeriewe en skoonmaakdienste is beskikbaar op die perseel.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Wendy Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 82 Lagoon Drive, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Unit 1 Licorna Beach het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
82 Lagoon Drive, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang