Unity Guest House
- Kapasiteit: 36 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: N14, Vryburg, 2770, Noordwes
- Vanaf R900 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Unity Guest House is net 30 km van Vryburg en 50 km van Delareyville af op die pragtige Unity-plaas. Dit is die perfekte bestemming vir 'n rustige en verkwikkende wegbreek. Kom geniet die rustige omgewing, manjifieke sonsondergange en warm gasvryheid.
Unity Guest House bied 6 eenhede wat lieflik versier is en elk sy eie privaat stoep en ingang het. Elke eenheid het 2 enkelbeddens, 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Al die eenhede het kombuisies wat toegerus is met 'n yskassie, mikrogolf, breekware, eetgerei en koffiemaakgeriewe.
Gaste kan gerus gebruik maak van die braai-area buite of hulle kan ontspan by die groot boma saam met vriende of familie. Aktiwiteite sluit natuurwandelinge, perdry, voëlkyk en wildkyk in.
Dis 'n troeteldiervriendelike instansie, so jy is welkom om jou vierpotige vriend saam te bring.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Swembad
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Konferensiegeriewe
Aktiwiteite op perseel
- Perdry
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Fietsry
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Wegbreekkamers
- Dataprojektor
- DVD-speler
- Witborde
- Skootrekenaar-projektor
- Internet
- Televisie
- Plek vir 50 of meer afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Magda Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 88
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- N14, Vryburg, 2770, Noordwes
- Gaste dink Unity Guest House het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Noordwes
- Kapasiteit: 36 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: N14, Vryburg, 2770, Noordwes