Upper Deck 9
5 gaste
3 slaapkamers
4 beds
1 badkamer
- 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Leighton Hulett Drive, Port St Francis, St Francis Bay, 6312, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Upper Deck 9 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol gemeubileerde vakansiewoonstel in Port St Francis. Die woonstel kyk uit oor die hawe en bied uitsigte oor die see in die verte.
Die woonstel beskik oor 3 en suite-slaapkamers en bied slaapplek aan 5 gaste. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 1 enkelbed. Stortgeriewe is beskikbaar.
Die woonstel beskik oor 'n oopplan-leefarea wat uitloop op 'n balkon met braaigeriewe wat oor die hawe uitkyk. Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n yskas, 'n oond en stoof, en 'n mikrogolfoond, asook 'n wasmasjien vir gerief. Die sitkamer is toegerus met 'n TV.
Die Port St Francis Estate-tuine en privaat strand is binne 'n kort stapafstand van die voordeur af, en daar is baie restaurante in die hartjie van die hawe vir gaste om te geniet.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Kay Geverifieer
Eiendomme 18
Resensies 111
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Leighton Hulett Drive, Port St Francis, St Francis Bay, 6312, Oos-Kaap
- Gaste dink Upper Deck 9 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Leighton Hulett Drive, Port St Francis, St Francis Bay, 6312, Oos-Kaap
Sien kaart- 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang