LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+31
Selfsorg in Ceres

Upper Room   Prime picks icon.

Prime picks icon.

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Obie O
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2026

Very relaxing. Very nice, comfortable stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Waldie V
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2026

Pragtig, heerlike verblyf. Ons het heerlik gebly, die plek is pragtig met meer as genoeg geriewe en bederfies. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Barry D
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2026

We loved our stay here and would definitely recommend it. The host is very friendly and helpful. The place was beautiful and they thought of every amenity you can think of. The view of the mountain from your bed makes it even more magical. We also received a lot of wood for free to braai. Little touches like juice boxes and a cider in the fridge make it one of the best places we have stayed at.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Queena Loraine B
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2026

Absolutely awesome. The upper room is absolutely beautiful. The host was absolutely awesome. Centrally situated in Ceres, close to shops, restaurants and coffee shops.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daryl B
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Was a great place to unwind and relax. Very relaxing, beautiful views, very clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elzeri D
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Vriendelikste diens en mooiste verblyf. 10 ster verblyf en gasvryheid. Wikus maak seker jy is goed ingerig en het goeie voorstelle van dinge om te doen terwyl jy in die omgewing is. Mooi verblyf met alles wat jy nodig het en meer. Jou huis van die huis af.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dirk G
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Rustig en lekker. Voel soos huis, skoon, netjies, bekostigbaar en veilig. Ons het dit baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karin K
Kort verblyf ⋅ Besigheidsreis
5.0
Nov 2025

Baie netjies en goed ingerig. Stil en rustige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wikus
Upper Room
Baie dankie vir die mooi resensie Karin.

David V
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Very pleasant and tranquil. Wikus was a great host. Extremely welcoming and made our stay pleasant.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonymous G
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Naweek uit die boonste rakke, totale rustige besoekie. Die son skyn deurgaans in 'n mooi woonstel met soveel aandag aan detail, spesiale treats, volledig toegerus, great kreatiewe dekor, langs wonderlike staproete langs die rivier, besondere berg aansig. 100% waarde vir geld. Rustige naweek met spot-on verwysings na besienswaardighede.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Wikus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 4 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute
Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 2)
Bespreek

44 Skurweberg Street, Ceres, 6835, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAba87e802f61ee696b9c5bb985501f1b8dedfd25fdd37a00f8e59830968744465ee40170fc299c1bcf6807bacff49dcb1bfa1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2) 32 5 1 5 44 Skurweberg Street Ceres 6835 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.35978155565 19.301922982803
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang