Upsala 2 @ Sunnymeade Guest House
4 gaste
2 slaapkamers
4 beds
2 badkamers
- 4 gaste
- Geen kinders onder 7
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 8 Syringa Street, Heuwelkruin, 6570, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Upsala 2 @ Sunnymeade Guest House bied lieflike selfsorgverblyf in Heuwelkruin in Knysna en dit spog met 'n uitsig oor die asemrowende Knysna-strandmeer. Dit is 'n wonderlike opsie vir 'n paartjie of 'n klein gesin wat op soek is na 'n rustige wegbreek.
Die woonstel is een van verskeie ander vakansiewoonstelle op die perseel en bied slaapplek aan 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 'n badkamer en 'n gastetoilet. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die sitarea het 'n enkelslaapbank. Die badkamer het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n mikrogolfoond, yskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die kombuis lei na 'n etenstafel en 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Alle gaste het toegang tot die gemeenskaplike tuin en swembad op die perseel. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Kim Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 8 Syringa Street, Heuwelkruin, 6570, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
8 Syringa Street, Heuwelkruin, 6570, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Geen kinders onder 7
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang