Upstairs - Unit Three
2 gaste
0 slaapkamers
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 5A Peter Graham Street, White River, 1240, Mpumalanga Sien kaart
Beskrywing
Upstairs Unit Three is 'n pragtig ingerigte woonstel wat oornag- en selfsorgverblyf in Witrivier bied, op die eienaar se perseel geleë. Hierdie knus toevlugsoord is ideaal vir beide sakereisigers en vakansiegangers.
Die eenheid het slaapplek vir tot 2 gaste in 'n oopplan-uitleg. Die slaaparea is ingerig met 'n dubbelbed en die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien.
Die volledig toegeruste kombuis beskik oor 'n yskas-vrieskas, 2-brander-gasstoof, lugbraaier, mikrogolf, noodsaaklike eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Langs die kombuis bied die eenheid ook 'n slim-TV met stroomdienste, komplimentêre WiFi en 'n toegewyde werkspasie.
Gaste kan by die gemeenskaplike swembad ontspan, van die braaigeriewe gebruik maak en die gerief van veilige gemeenskaplike parkeerplek geniet. Alhoewel die eenheid op die eienaar se eiendom geleë is, word volledige privaatheid verseker.
Die sentrale ligging maak hierdie eiendom ideaal vir gaste wat die area wil verken, met Nelspruit net 20 km weg, Kruger Nasionale Park 30 km weg, en beide Hazyview en Sabie binne 40 km.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Carine Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 1
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 5A Peter Graham Street, White River, 1240, Mpumalanga
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
5A Peter Graham Street, White River, 1240, Mpumalanga
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang