4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - 30 Othello Avenue, Witkoppen Extension Fourways, Johannesburg, 2191, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Urban Contempo Lush bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n ruim eenheid in Johannesburg, Gauteng, ideaal vir 'n klein gesinswegbreek.
Hierdie woonstel bied slaapplek vir tot 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed, en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort, bad, wasbak en toilet.
Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n volledig toegeruste kombuis, insluitend 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Vir ekstra gerief is 'n skottelgoedwasser ook beskikbaar. 'n Eetkamertafel met 4 sitplekke in die kombuis is perfek om saam maaltye te geniet. Die sitarea bied gemaklike sitplek, 'n slim-TV met YouTube en Netflix, asook gratis WiFi.
Buite het gaste toegang tot ekstra sitplek, ideaal om 'n oggendkoffie te geniet. Bykomende geriewe sluit in 'n gemeenskaplike swembad, 'n gimnasium en 'n braai-area.
Veilige parkering word voorsien vir gemoedsrus gedurende u verblyf.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
TRACY Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 2 maande
Ligging
- 30 Othello Avenue, Witkoppen Extension Fourways, Johannesburg, 2191, Gauteng
- Gaste dink Urban Contempo Lush het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
30 Othello Avenue, Witkoppen Extension Fourways, Johannesburg, 2191, Gauteng
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang