+12
Selfsorg in Windhoek

Urban Oasis Apartments @ Freedom Plaza Loft Apartments

6 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Rev Michael Scott Street, Windhoek, Namibia, Khomas Sien kaart

Beskrywing

Urban Oasis Apartments @ Freedom Plaza Loft Apartments bied selfsorgverblyf en is in 'n veilige gebou in Windhoek geleë. Hierdie gebou is naby restaurante, sakegeriewe, museums, winkelsentrums en ander interessante plekke.

Dié eenhede het elk 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel, gemaklike sitplek en 'n TV met Netflix en DStv.

Gratis, veilige parkeerplek en 'n restaurant met 'n kroeg is op die perseel beskikbaar.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Volledige kombuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Urban Oasis Geverifieer

Eiendomme 13

Resensies 8

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Rev Michael Scott Street, Windhoek, Namibia, Khomas
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 973
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 973
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 973
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Rev Michael Scott Street, Windhoek, Namibia, Khomas

Sien kaart
  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb4fe88e9aaa30a91faa45f6484567fd84e7c29690618e43756736be0a7416d9d9fafb4c32c6a32818f0828c574ea4d1eb6e2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 973 per nag (plek vir 2) Rev Michael Scott Street Windhoek Khomas 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -22.569435 17.085665
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang