+40

Urban Oasis Getaway

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 343C Bellevue Road, Sea Point, Cape Town, 8060, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 560 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Urban Oasis Getaway is 'n selfsorgwoonstel in die hartjie van Seepunt. Dit bied gemaklike en gerieflike verblyf met maklike toegang tot restaurante, winkels en die gewilde Seepunt-promenade. Ideaal vir vakansiegangers of sakereisigers, bied hierdie woonstel 'n perfekte basis om Kaapstad se lewendige besienswaardighede te verken.

Hierdie woonstel bied slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer en 'n aparte badkamer. Die slaapkamer is gemaklik gemeubileer met 'n dubbelbed, en die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Daar is 'n goed toegeruste kombuisie met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware, en 'n yskas-vrieskas. 'n Wasmasjien is beskikbaar vir ekstra gerief. Die sitkamer en eetkamer bied gemaklike sitplek, en vir vermaak is 'n slim-TV en gratis WiFi beskikbaar.

Gaste kan 'n oulike balkon geniet en die gebou bied verskeie ruimtes waar gaste vars lug en pragtige uitsigte kan geniet, insluitend 'n gemeenskaplike dakswembad en buite-sitareas. Daar is ook 'n portierspan, 24-uur-sekuriteit, vergaderkamers en 'n gemeenskaplike waskamer. Die woonstel bied ook maklike toegang tot die sentrale Kaapstad, insluitend die V&A Waterfront, Longstraat en openbare vervoeropsies.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien

Ligging

  • 343C Bellevue Road, Sea Point, Cape Town, 8060, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 560
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 560
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 560
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 343C Bellevue Road, Sea Point, Cape Town, 8060, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA282cee8ff5e58fd12a97d5b4240d85a276d9d41f7c65d202b7ec1c33c63c0a183628022e751836d6af82474cf16c395d35de?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 560 per nag, vir 2 mense 343C Bellevue Road Sea Point 8060 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-17:00 10:00 -33.9142736 18.3912704

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang