LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+9
Selfsorg in Lynnwood Glen

Urban OasisPrime picks icon.

Prime picks icon.


2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 2 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 66 Elveram Street, Lynnwood Glen, Pretoria, 0081, Gauteng Sien kaart

Beskrywing

Urban Oasis is 'n selfsorgeenheid wat op die eienaar se perseel in Lynwood Glen, 'n voorstad in Pretoria, geleë is. Dié verblyf is stapafstand van die openbare vervoer en winkelsentrums af.

Die eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n oopplan-ontwerp met 'n slaaparea, kombuisie en 'n sitarea. Daar is 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort.

Die kombuisie is met 'n yskassie, induksiestoofplaat, mikrogolf en 'n ketel toegerus. Die eenheid het 'n rusbank, 'n TV met die volle DStv-pakket en 'n toonbank met 'n stoel.

Gratis WiFi is beskikbaar. Daar is veilige parkeerplek op die perseel. Die eenheid is onafhanklik van die tradisionele kragnetwerk en gebruik batterye en sonpanele sodat gaste nie deur beurtkrag geaffekteer word nie.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
TV
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
DStv

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet


Resensies

5/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Lizette D
Saam met lewensmaat
5.0
Die verblyf was onverbeterlik. Die gasvrou het my op die hande gedra. Die verblyf was vyfster!
Aug 2026
Johan P
Saam met lewensmaat
5.0
Dankie. Baie goeie verblyf. Baie netjiese verblyf met alles wat nodig is.
Nov 2025
Karen K
5.0
Stylvol, rustig en absoluut foutloos – ’n ongelooflike ervaring. ️️️️️. Urban Oasis bied uitmuntende diens en ongelooflike gasvryheid. Almal is vriend...
Sien meer
Okt 2025
Gideon D
5.0
Baie vriendelike en goeie gasheer en gasvrou. Baie lekker en veilige plek met onderdak parkering vir my motor. Kleinerige kamer, maar voldoende met pl...
Sien meer
Aug 2025
Kobie N
5.0
Voel tuis met die intrap! Ons het baie lekker gebly, en die diens was puik! Baie veilige omgewing, baie skoon en netjies. Sal aan enige iemand aanbeve...
Sien meer
Apr 2025

5/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Lizette D
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2026

Die verblyf was onverbeterlik. Die gasvrou het my op die hande gedra. Die verblyf was vyfster!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan P
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Dankie. Baie goeie verblyf. Baie netjiese verblyf met alles wat nodig is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen K
Kort verblyf
5.0
Okt 2025

Stylvol, rustig en absoluut foutloos – ’n ongelooflike ervaring. ️️️️️. Urban Oasis bied uitmuntende diens en ongelooflike gasvryheid. Almal is vriendelik, hulpvaardig en professioneel. Die verblyf was absoluut stunning – alles het perfek gewerk en was bo al my verwagtinge. ’n Ware juweel – ek sal beslis weer hier bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gideon D
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Baie vriendelike en goeie gasheer en gasvrou. Baie lekker en veilige plek met onderdak parkering vir my motor. Kleinerige kamer, maar voldoende met plek om op die skootrekenaar te werk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobie N
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Voel tuis met die intrap! Ons het baie lekker gebly, en die diens was puik! Baie veilige omgewing, baie skoon en netjies. Sal aan enige iemand aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf
5.0
Feb 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wyndom H
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

A happy stay in lovely surroundings. We had a very comfortable and enjoyable stay and it was a pleasure to have such friendly and helpful hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ame M
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Enjoyable. Peaceful, clean, calm.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mimi R
Kort verblyf
5.0
Nov 2024

Safe, clean, spacious, comfortable. I was surprised by the lovely welcome I received and also the fact that I could invite my family over for a Sunday brunch. This was absolutely worth all the money I paid. I will visit them again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Altus
Urban Oasis
Thanks, Mimi, for your generous words. Urban Oasis really appreciates your feedback!


Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Altus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 3 jaar

Antwoord gewoonlik binne 2 ure

Ligging

Gaste dink Urban Oasis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien

© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors


Tariewe en beskikbaarheid


Wat jy moet weet

Inklok Tussen 14:00 en 19:00
Uitklok Voor 10:00
Tariewe wat vertoon word, is op 'n verhit-en-eet basis. Die geriewe sluit in 'n yskassie, induksiestoofplaat, mikrogolfoond, koffiemasjien en ketel.

Rook is nie in die eenheid toegelaat nie. Geen bykomende oornaggaste word toegelaat nie. Stilte tye is tussen 22:00 en 06:00. Veilige onderdakparkering.

Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Vanaf
R995
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R995
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R995
per nag, vir 2 mense
Bespreek

66 Elveram Street, Lynnwood Glen, Pretoria, 0081, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 2 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA881bcc4c4f82664814af2ee24844635d7b2c0f047bebd96dc3d6b19ae8b1fdd32f75ab30ba835116b6794d72defc0bbc50e6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R995 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 66 Elveram Street Lynnwood Glen 0081 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.77290690077 28.277916190807
Soek in 'n groter streek