Uvongo Cabanas 01B
1 resensie
Selfsorg
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Bo en behalwe die tariewe in die tabel hieronder, hef die instansie ook 'n eenmalige R 615 administrasiefooi per bespreking.
Prys sluit in
- Uvongo Cabanas 01B
- Selfsorg
Belasting en Ekstras
- 'n R500 terugbetaalbare breekskadedeposito word gehef en is aan die agent betaalbaar.
- Gaste moet asseblief onthou om hulle eie DStv-dekodeerder en -slimkaart saam te bring (geen Explora-dekodeerders nie).
- Rook is in die eenheid verbode.
- Gaste moet hulle eie bad- en swemhanddoeke saambring.
- Let wel: ons en die beheerliggaam laat nie partytjies, geraas, harde musiek of 'n oormaat gaste toe nie.
Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik
Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R 500 moet direk aan die instansie betaal word.
Vanaf R840
per nag (plek vir 6)
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Colinstraat 71, Uvongo, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom