LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by V'Kansi Khaya | LekkeSlaap
+46

V'Kansi Khaya

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 337 resensies vir V'Kansi Khaya
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5
Pieter H - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Om die draai van alles en rustig.

Baie lekker gebly, goed toegerus en gemaklik.

Ryan B - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ryan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great value for money.

Short walking distance to all restaurants. Andre, the owner, was very helpful with all enquiries.

Gideon K - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gideon K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie beïndruk.

Baie netjies en skoon. Al die geriewe is daar. Goeie en vriendelike diens.

Frederick D - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frederick D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Daar is goed vir ons gesorg en die verblyf was meer as voldoende.

Die eienaar is baie vriendelik en het uit sy pad uit gegaan om ons verblyf vir ons aangenaam gemaak.

Sonja D - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja D
Saam met vriende

Alles waarvoor ons gehoop het en meer!

Baie dankie vir die netjiese en goed toegeruste eenheid Andre! Ook baie goed geleë en ons kan V'kansi Khaya regtig aanbeveel.

Jeske W - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeske W
Gesin met tieners

Gemaklik, naby genoeg om te loop na sentrale gedeelte, maar net buite the huzz en buzz.

Mooiste uitsig.

Peter A - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Our stay in Clarens was much enjoyed.

The little town was packed with visitors as it was a long week-end. However our accommodation was peaceful and quiet and v'Kansi Khya perfect for our stay.

Bronwyn V - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bronwyn V
Gesin met tieners

Fantasties!

André se plekkie is 12 uit 10! Ek weet nie waar om te begin om te beskryf hoe puik alles was nie. Ek sal nooit vergeet die lekker reuk wat ons gekry het toe ons die eerste keer in die huisie ingestap het nie. Dis die perfekte afstand om te loop na die dorpie toe en die beste was die uitsig wat ons gehad het aan beide kante. André gaan regtig uit sy pad uit om gaste tuis te laat voel en dit was skoon en vars. Praat nie eers van die ekstras wat in die huisie te vinde was nie. Ons gaan definitief weer daar gaan kuier! Dankie André!

Rita P - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rita P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend

Die woning is huislik. Voel sommer tuis met die verwelkoming. Sal beslis weer daar bespreek.

Danette D - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danette D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Als perfek.

Het heerlik gebly in V'kansi Khaya - dit het absoluut als wat 'n mens nodig het (en meer), en is gemaklike stapafatand van die winkeltjies en restaurante. Baie goeie kommunikasie met die gasheer (Andre). Sal verseker weer daar oorbly as ons weer in Clarens is.

Linda M - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend

Sal beslis weer kom kuier en kan met 'n geruste hart julle plekkie vir enige iemand aanbeveel.

John D - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Highly recommended, spotlessly clean, friendly host and comfortable room.

This accommodation was of the best we have experienced, the attention to detail in the lovely room was special. Very friendly and obliging host. Highly recommended.

Robyn W - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robyn W
Saam met vriende

Amazing

I truly enjoyed living there.

Loure S L - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Loure S L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike winter wegbreek.

Die eenheid is goed toegerus en netjies. Daar is genoeg komberse en ook 'n verwarmer vir die koue Clarens-winters. Dit is naby genoeg dat ons orals heen kon stap, maar uit die pad genoeg om stil te wees. Die vriendelike eienaar, André, het ons baie welkom laat voel. Sal beslis terugkeer.

Anke B - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anke B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike oornag-bestemming.

Baie sentrale, goed ingerigte plekkie met alles wat jy nodig het. Vir seker 'n goeie keuse!

Mignon S - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mignon S
Saam met vriende

Lekker kort stappie na alles wat mooi en lekker is in Clarens.

V'Kansi Khaya het genoeg ruimte vir almal wat daar tuisgaan. Die stoep het 'n lekker tafel wat uitkyk oor die berge en die kombuis het 'n heerlike sonnige hoekie vir 'n vroeë oggend koppie koffie terwyl jy na die berg kyk. Kamers is ruim, lekker warm komberse en genoeg aktiwiteite om jou in die verblyf besig te hou, eral daai moeilike legkaart! As jy heerlik wil bly, gemaklik wil slaap en gerustheid wil hê oor jou voertuig is hierdie die plek om te bespreek. Dankie André ons het heerlik gebly!

Nelius V - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelius V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent value for money and very comfortable.

Will use facilities again. Easy to walk to tow and beautiful views of surrounding mountains.

Eloise P - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eloise P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooiste mooi!

Kon nie vir 'n meer perfekte plek gevra het om oor te bly nie. V'Kansi Khaya het 'n pragtige uitsig op die berge. Dit is pragtig binne, skoon, ruim, het alles wat mens nodig het, en meer. Die dekor is pragtige, ons kon nie ophou om ons te verkyk aan alles nie. Andre was altyd baie vriendelik en behulpsaam

Carroll F - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carroll F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Plekkie baie mooi skoon en netjies! Sal dit 100% aanbeveel vir mense. Pragtige uitsig van berg. Dankie vir onvergeetlike verblyf!

Pragtige plekkie. Eienaar Andre vriendelik en behulpsaam. Wil net die beste vir sy gaste hê!

Elsabe S - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

So netjies en 'n tuiste weg van jou eie. Eienaar baie behulpsaam en vriendelik. Heerlik gekuier. Sal dit vir seker aanbeveel.

William K - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
William K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Keurige dekor. Vriendelike ontvangs.

Netjiese tuin. Pragtige uitsigte.

Carin H - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carin H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker!

Dit was een van daardie onverwagte verrassings. As ons weer Clarens toe kom, sal ons heel eerste kyk of daar plek by V'Kansi Khaya (Studio) beskikbaar is.

Ilse C - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese verblyf en uitsig.

Andre was so behulpsaam met raad, en inligting, oor eetpkekke en ander interessante plekke om te besoek.

Ernst W - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ernst W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, skoon, vriendelik. Sal vir seker weer bespreek hier!

Ons was vriendelik ontvang.

Sus D - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sus D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend, pragtig, skoon en netjies.

Dankie André vir jou gasvryheid en al die inligting. Ons het Clarens baie geniet. Jou plekkie is baie stylvol, en dankie vir die goeie diens. Geleë naby die middedorp lekker stapafstand en naby alles.

Leon D - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goed.

Dit was die netjieste en skoonste plek waar ons nog gebly het.

Jaco V - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was heerlik.

Ons was daar vir 'n troue.

Natasha D - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gerus.

Ons was hartlik deur André ontvang. Die eenheid was mooi uitgelê en het aan al ons behoeftes voldoen. Ons sal beslis weer daar oorslaap.

Koos D - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Koos D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Andre se diens is puik, hy is baie behulpsaam en vriendelik. Hy het gereeld gevra of alles in orde is. Die eenheid is smaakvol, skoon en netjies. Ons sal beslis weer daar bly.

Scot J - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Scot J
Saam met eggenoot / lewensmaat

We loved our stay in the studio. The studio space is well designed and it has fantastic views. Thank you!

The owner was helpful and pleasant.

Rienie D - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rienie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Ongelooflik netjies. Pragtige ligging en baie mooi en rustig. Ook baie veilig. Baie lekker gebel. Tops vakansie plek. Eienaar baie vriendelik.

Gerrit V - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit V

Heerlik en rustige verblyf.

Met ons aankoms by V'Kansi Khaya, het ons onmiddelik geweet. Hier gaan ons lekker bly en rus. Alles was skoon en netjies, en niks uit sy plek nie. Alles wat mens nodig mag hê in 'n selfsorg eenheid was daar gewees. André is 'n uitstekende gasheer en het ons baie vriendelik ontvang en welkom laat voel. Sal enige tyd weer daar gaan bly as ons harte na Clarens verlang.

Magda D - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontspannend.

Vriendelike diens en verblyf netjies en goed toegerus. Stapafstand vanaf square. Die tuin en voëllewe is pragtig! Sal weer daar gaan bly!

Rosemary A - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rosemary A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekkerste plek in Clarens

Dit was beslis die lekkerste plek wat ons nog in gebly het in Clarens. Die tuin is pragtig, oral was iets ouliks om na te kyk. Van die ou telefone tot die geverfde blikborde. Ons het elke oggend wakker geword met die geroep van 'n Piet-My-Vrou en die gekwetter en gekuier om die nektarbottel. Die uitsig is baie mooi. Ons eenheid het op die berg uitgekyk, met 'n private stoep wat die oggendkoffie 'n plesier gemaak het. André is 'n baie vriendelike man wat jou tuis laat voel. Hy het na ons terugkeer vir my 'n boodskap gestuur om te hoor of ons veilig tuis is. Dit is spesiaal!

Ronnie O - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronnie O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en skoon.

Mooi ligging en vriendelike mense. Die kamers is baie netjies en goed toegerus. Vriendelike diens en mooi tuin.

Rudie N - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudie N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese, netjiese opset en Andre is 'n uitstekende gasheer.

Met ons aankoms het Andre ons deur die netjiese eenheid vegesel en ons tuis laat voel. Hy het daagliks met ons gekommunikeer om te verneem of alles nog in orde is en/of daar enige probleme is. Baie netjiese eenheid wat sentraal gelee is en jy het niks meer nodig as wat gebied word nie. Sal beslis hom weer ondersteun en is hoogs aanbeveelbaar - waarde vir geld.

F J C - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
F J C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n aangename ontvangs, dienslewering en verblyf.

Ons was bewus van die realiteite van die inwoners en besighede in terme van die huidige onveilige toestand in ons land, en skynbaar ook in Clarens. Tog beveel ons aan dat die gastehuis aandag gee aan die gordyne in die huis. Die sterk ligte wat vanaf die buurhuise geskyn het, het 'n impak op 'n rustige donkernag se slaap gehad.

Chante D - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chante D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik ingerig en puik geleë.

Netjiese, skoon en gerieflike verblyf wat privaatheid bied binne stapafstand van die midde-dorp, restaurante, algemene handelaar en apteek.

Susan V - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan V
Gesin met tieners

Dit was die beste langnaweek.

Andre was daar om ons te verwelkom. Hy is baie vriendelik en al ons vrae beantwoord, Andre het ook ons na plekke verwys om te gaan kuier en area te verken. Die wooneenheid was uiters netjies, stylvol gemeubileerd en baie veilig. Net voordat ons Donderdagoggend vertrek het, het Andre geskakel en ook aanbeveel wat die beste roete sal wees om te ry. Hy het ook SMS gestuur en gesê ons moet veilig ry met ons terug keer na Pretoria toe. Dit word opreg waardeer.

Zelda K - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda K
Gesin met tieners

Skoon, netjies, ruim spasie vir gesin van vier, alles wat jy kan nodig hê vir gerieflike huislike tuisgaan.

Ons het dit geniet om by V’Kansie Khaya te bly!

Cornelle H - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelle H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese blyplek!

Baie skoon en netjies! Goeie waarde vir geld! Lekker stil en rustige straat. Stap-afstand vanaf square. Mooi uitsig oor berge. Eienaar baie vriendelik en altyd daar om te help. Sal beslis weer daar bly!

Petrus N - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petrus N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie, baie netjies en skoon. Sal weer daar gaan oornag vir paar dae.

Met aankoms word jy vriendelik ontvang, wooneenhede baie netjies en skoon, en wat baie opvallend was is die aangename lekker reuk wat in jou woning is. Spesiale geskenkie word ook uitgegee aan gaste. Dankie Mnr. ons sien u vir seker weer.

Veronica S - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Veronica S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike uitsig op die berge.

Baie skoon en netjies en Andre is 'n baie vriendelike mens en laat mens sommer tuis voel.

Alta K - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam ontvang en heerlik gebly.

Alles was netjies en mooi en skoon. Baie goeie en vriendelike diens van Andre ontvang.

Fanie V - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons weeklange verblyf in die Studio van V'Kansi Khaya was 'n aangename verrassing.

Alles wat nodig was, was daar. Die netheid en André se sorgsaamheid het veral opgeval.

Gerrie D - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Dit was 'n pragtige plekkie, met die mooiste uitsig vanaf al die vertrekke. Die plekkie is pragtig skoon en is volledig toegerus. Dit is loopafstand na die winkeltjies. Die eienaar het ons vriendelik ontvang en was baie behulpsaam. Ons sal die plekkie beslis aanbeveel. Al die leesstof is 'n bonus. Dit is ook 'n lekker stil omgewing. Nogmaals dankie Andre jy sal ons beslis weer sien.

Rian E - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rian E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende waarde vir geld.

Pragtige kamer met berguitsig. Rustige atmosfeer. Uitstekende gasheer. Ten volle aanbeveel!

Adri K - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly. Rustige omgewing en 'n pragtige tuin. Alles was 100%.

Prys baie billik vir wat alles gebied word. Aandag word aan klein detail gegee, bv. spieël by muurprop vir hare droogblaas. Plek is uiters netjies en skoon.

Japie S - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Japie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vreeslik lekker. Fantasties geleë.

Aangenaam rustig en 'n lekker selfsorgeenheid. Goeie waarde vir geld met 'n baie mooi uitsig.

Tania G - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig skoon. Vriendelike ontvangs!

Baie goeie waarde vir geld! Die netjiesste, skoonste tuiste waar ons al bespreek het! Gesellige stoepie en braai-area en kan dus die pragtige tuin en omgewing geniet! Baie aandag aan die kleinere detail!

Henry B - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henry B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam. Skoon, veilig en ontspanne.

V'Kansi Khaya is baie netjies, skoon en veilig. Gerieflik en 'n lus om te gebruik.

Sonja L - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat 'n wonderlike verblyf.

Andre was so vriendelik. Het selfs gehelp dra aan ons bagasie. Hy het ons, as 'n huweliksherdenkingsgeskenk, 'n upgrade teen geen ekstra koste gegee. Hy het ook Sondagmiddag ons 'n boodskap gestuur om te hoor of ons veilig tuis is.

Pieter V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik waarde vir geld!

Baie vriendelike, persoonlike ontvangs. Alles pynlik skoon en netjies en van gehalte - niks kom kort nie - selfs veilige onderdak parkering.

Gerdia V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerdia V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjies en baie goeie waarde vir geld.

Die verblyf het alles wat mens nodig het. Dit is baie mooi en mens kan sien dat daar moeite gedoen is. Baie dankie Andre, ons sal jou weer sien!

Daphne F - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daphne F
Saam met vriende

Pleasant.

The house is cosy, the neighbourhood quite and close to town. The house had everything you need. The landlord friendly and not in your way.

Charmaine D - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike en netjiese verblyfeenheid.

Fantastiese verblyfplek, baie netjies en skoon. Baie gerieflik ingerig. Sal definitief weer hier bespreek.

Mark V - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese en goed toegeruste verblyf.

Kamer was skoon, mooi versier en goed toegerus.

Angelika G - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelika G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies, stil en rustig, veilige parkering, stapafstand van alles.

Dankie vir jou gasvryheid, André. Ons verblyf by V'Kansi Khaya was baie aangenaam. Die studio was baie netjies met alle geriewe. Lieflike tuin. Area stil en rustig.

Christa S - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa S
Saam met eggenoot / lewensmaat

100% vir netheid, gemak, gerief en uitsig. Gasvryheid 110%.

Waarde vir geld. Moderne, netjiese en gerieflike verblyf met 'n pragtige uitsig van die balkon en slaapkamer af. Kon geen fout vind nie. Sal beslis weer hiervan gebruik maak.

Corrie C - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corrie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Een van die skoonste plekke waar ek nog gebly het.

Ons eenheid was netjies en skoon, baie volledig ingerig met allerhande interessante oudhede. Mooi uitsig vanaf die voor- en agterstoep op die berge. André het ons goed ontvang en is 'n baie aangename gasheer.

Andries B - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uiters aangenaam en rustige omgewing.

Bly altyd by V'kansi Khaya as daar plek beskikbaar is. Lekker om in 'n mooi en skoon plek in te stap. Vriendelike en behulpsame bestuur.

Hilton S - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hilton S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

Vriendlik verwelkom deur Andre die eienaar. Stilte, skoon soos 'n klein paradys.

Suzette S - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rus vir die siel!

Netjies! Skoon! Stil area! Baie gerieflik! Alles wat nodig is vir 'n wonderlike wegbreek van die stad af. Andre is 'n fantastiese gasheer en gaan uit sy pad om jou verblyf aangenaam te maak. 'n Groot aanbeveling vir enige iemand wat Clarens wil besoek. Andre het ons ook ingelig van plekke om te besoek.

Annemarie S - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik.

Netjies, perfek geleë, vriendelik.

Jaco P - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sielsrustige belewenis.

Beslis 'n moet om oor te bly in Clarens. Baie netjies, puik geleë en elke denke word na om gesien.

Hennie L - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en smaakvol uitgelê.

Absoluut 'n stil en rustige plek om te oornag vir 'n kort of lang tydperk.

Gert D - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gert D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very nice place to stay.

Our week stay at V'Kansi Khaya was one of the most relaxing weeks we ever had on holiday. Clarens is such a peaceful place and our accommodation the best. We had a kind welcome from Andre, who never disturbed our privacy. Everything we needed was in the unit. We will definitely go back to V'Kansi Khaya and can recommend it to all who need a relaxing time.

Mariette J - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette J

Pragtige verblyf in mooi omgewing.

Die verblyf was baie mooi netjies en skoon, gasvrye eienaar wat inligting oor area ook verskaf. Huislike gevoel.

Alid V - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alid V
Saam met vriende

Albei eenhede wat ons bespreek het was ongelooflik netjies en het meer as voldoen aan ons behoeftes.

Andre was baie vriendelik en behulpsaam as ons iets nodig gehad het. Die eenhede is ruim en werklik die netjieste waarin ons nog gebly het. Daar is veilige parkering agter hekke wat gesluit word en heeltemal private ingange. Sal sonder enige twyfel weer by V'Kansi Khaya bespreek.

Luda R - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luda R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker snoesig warm in die koue.

Ons het vir 2 nagte hier geslaap en dit baie aangenaam gevind. André het ons hartlik verwelkom en was die beskikbaar indien jy iets sou nodig hê, maar het nie 'n oorlas van hom gemaak nie. Ons sal weer daar gaan slaap!

Ryno S - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ryno S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste verblyf wat ons in 'n lang tyd bespreek het!

André was 'n baie goeie gasheer. Die verblyf was netjies en baie goed togerus! Ons sal beslis weer daar bly!

Elizabeth N - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik.

Baie vriendelik en baie netjies. Sal weer daar gaan bly.

Burrie E - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Burrie E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly. Skoon, netjies en ligging is ideaal.

Baie lekker gebly. Plek is netjies, skoon en gerieflik geleë om te stap na die middedorp.

Wernard V - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wernard V
Saam met vriende

Ongelooflik lekker gebly en baie netjies.

Ongelooflike goeie kliëntediens.

Ray B - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ray B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat 'n wonderlike plek om te bly, alles was net perfek!

V'Kansi Khaya is 'n fantastiese plek om te bly, geen wonder dat dit al soveel toekennings ontvang het nie. Vriendelike ontvangs, pragtige, goed versorgde tuine, netjiese, skoon verblyf wat alle verwagtinge oortref het. Die bonus is 'n stort met 'n stortkop wat werk met genoeg druk om jou ordentlik nat te maak! Veilige parkering agter 'n hek wat kan sluit, genoeg braaigeriewe, en net sowat 250 m van al die bekende restaurante, ens. maak van V'Kansi Khaya die ideale blyplek in Clarens. Ek weet waar ons volgende keer gaan bly!

Francois Z - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Francois Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was nie wat ons gedink het dit sal wees nie, ons was teleurgesteld.

Daar was geen braaifasiliteite nie, net 'n klein Weber waarin jy nie houtvuur mag maak nie en geen kookfasiliteite beskikbaar nie. Eienaar versoek jou om te gaan uiteet. Dit is ook tyd vir 'n nuwe matras.

V'Kansi Khaya's terugvoer

Hallo Francois,
Jammer, daar is 'n weber, maar is nie geskik vir hout nie, soos aangedui in die weber handleiding, veral nie op 'n dek onder 'n oorhang. Ek het vir julle gesê daar is plek naby, ongeveer 300m wat houtskool verkoop, maar julle het gesê julle gaan eerder uiteet. Ek het julle nooit versoek om te gaan uiteet nie. Soos dit op die webblad baie duidelik aandui is daar, nie 'n stoof in die studio nie, net 'n mikrogolf. Indien julle 'n volle kombuis wou hê, die chalet was beskikbaar en julle kon dus daar bespreek het of dan dieselfde aand daar ingetrek het. Die matras is ongeveer twee maande oud. Julle was meer as welkom om enige klagtes met my te bespreek terwyl julle hier was, sodat ek julle kon bystaan waar ek kon.

V'Kansi Khaya
Mariaan V - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariaan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good value for money, best and clean.

Very impressed, value for money, will visit again.

Susan W - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike plek, baie skoon en netjies.

Pragtig, skoon en netjies en ideaal vir 1 of 2 nagte oorslaap, maar bietjie klein vir langer tye.

Heather B - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heather B
Saam met vriende

Excellent accommodation especially for 2 couples. The bedrooms have their own bathrooms which gives one privacy.

Home is in a very quiet area overlooking a mountain but one can walk to centre. Awesome accommodation, all round.

Stephni V - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephni V

Fantasties.

Definitief waarde vir jou geld - ek sal enige tyd met `n geruste hart weer van die verblyf gebruik maak. Stunning verby.

Dina O - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dina O
Gesin met tieners

Waarde vir geld.

Ons sal V'Kansi Khaya enige tyd aanbeveel. Die plekkie is skoon en netjies en alles is georganiseerd. Baie dankie aan ons gasheer wat ons so vriendelik ontvang het. Ons sal beslis weer daar gaan bly.

Jenny S - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenny S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, mooi, skoon, rustig en veilig met elke gerief beskikbaar.

Super fenomenaal lieflik! En sal definitief weer daar bly!

Conrad P - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Conrad P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal dit hoogs aanbeveel.

Die ligging is rustig en net 'n kort stappie weg van die middedorp.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Highly recommended.

Location peaceful and a short walking distance to the town centre.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Gustav S - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gustav S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies skoon en rustige verblyf. Uitstekend.

Alles was skoon, netjies met aankoms. Vriendelike ontvangs met pragtige omgewing. Sal aanbeveel vir enige iemand om verblyf daar te bespreek.

Lisma L - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisma L
Saam met eggenoot / lewensmaat

A little place from heaven.

It was quiet and very neat inside and outside with safe parking. I loved the small little detail which I think is part of the owner's own personality. Thank you, it was a very nice experience.

Tommy G - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tommy G
Enkelreisiger

Wonderlik, rustig, mooi, sal dit vir enige tyd aanbeveel.

Wonderlike plekkie vir twee mense om in te bly (groter verblyf ook beskikbaar). Skoon, pragtige tuin, en Andre het ons met baie vriendelikheid en warmte ontvang. Gemaklike loop afstand van alles af. Kan die plekkie regtig aanbeveel, het 6 dae daar gebly, en sal enige tyd weer terug gaan.

Louisa K - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louisa K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Dis 'n uitstekende skoon en goed gemeubileerde plekkie en baie goed geleë. Sal dit beslis aanbeveel. Dankie, André, vir jou gasvryheid en geselsies.

Lauren D - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lauren D
Saam met vriende

Goeie waarde vir geld.

Twee slaapkamers het albei 'n en suite-badkamer. Die kombuis en sitkamer is oopplan. Daar is baie spasie. Wonderlike ligging. Skoon, netjies en gerieflik. Andre is beskikbaar as jy iets nodig het. Ek sal dit beslis aanbeveel. Dankie.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Great value for money.

2 bedrooms, both en-suite. Open plan kitchen/lounge. Loads of room. Great location. Clean, neat and comfy. Andre was available if we needed anything. Would definitely recommend. Thanks.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Esther V - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esther V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie baie ontspanne.

Diens was goed en woonstel baie gerieflik en uitstekend toegerus. Pragtige uitsig!

Sean T - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sean T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good for the soul.

We had a very comfortable stay and were impressed by the cleanliness and attention to detail, Andre is a great host.

Werner K - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Die eienaar was baie vriendelik. Die plekkie was baie mooi en waarde vir geld. Sien julle binnekort weer.

Steph V - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steph V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende diens, lekker atmosfeer en altyd vriendelik.

Uitstekende waarde vir geld, lekker uitsig. Staproetes en winkels net om die draai. Baie vriendelik en altyd netjies.

Louis M - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis M
Enkelreisiger

Baie lekker gebly.

Baie goeie ligging en sal weer soontoe gaan.

Braam G - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Braam G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik, gerieflik, netjies, veilig, wonderlike behulpsame gasheer, awesome Andre - baie dankie.

Die beste oornagverblyf/gastehuis wat ek in 'n lang tyd beleef het - absolute waarde vir geld in hierdie sprokiesdorp tussen die berge. Andre is bekwame gasheer. Bravo!

Carel V - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veilig, rustig en netjies.

Goeie ligging en baie netjiese plek. Gaan graag weer hier bly.

Karin J - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en waarde vir geld.

Verblyf netjies en skoon en gasheer aangenaam en hulpvaardig. Daar is aan ekstra detail gedink om mens tuis te laat voel. Dit was ongewoon warm vir Clarens en die kamer was nie daarvoor ingerig maar dis te verstaande.

Hugo V - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hugo V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Baie netjies, als op sy plek naby dorp en veilig.

Elda E - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elda E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike, veilige en netjiese verblyf!

Ons het dit baie geniet om daar oor te bly en sal dit weer doen!

Michiel G - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Michiel G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was fantasties.

Ons het baie lekker gekuier en sal weer daar gaan bly. Die wooneenheid was pragtig skoon. Die binne en buite versiering skep 'n aangename atmosfeer. Ek beveel VKansi Khaya baie sterk aan. Dit was vir ons baie aangenaam en baie naby aan die midde dorp. Andre is 'n baie goeie gasheer en altyd beskikbaar indien nodig.

Tarina W - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tarina W
Saam met vriende

Verblyf was volledig toegerus en baie lekker.

Sien sterre.

Samantha D - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha D
Saam met vriende

Goeie waarde vir geld en lekker naweek weg van die stad.

Baie dankie aan Andre vir die warm verwelkoming. Die eenheid was netjies, gemaklik en binne loopafstand van die dorpie. Sal beslis V'Kansi Khaya weer besoek!

Susan O - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die skoonste plek met warmste verwelkoming!

Baie veilig en netjies, omring met asemrowende mooi natuur!

Laetitia V - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laetitia V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die bes toegeruste gastehuisverblyf waar ons nog tuisgegaan het.

Die verblyf bied meer as net 'n oornagtuiste. Die warmte van die plek trek jou onmiddelik aan en voel dit soos jou eie huis. Ons is vriendelik ontvang. Die plekkie is super netjies en alles wat jy nodig het is daar. Sou graag 'n paar dae daar wou oorbly.

Elsie M - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsie M
Saam met vriende

Het in al ons behoeftes voorsien.

Baie netjies. Ons is deur die eienaar ontvang en touwysgemaak. Sal dit beslis aanbeveel.

Sharron B - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharron B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellence at its best.

V'kansie Khaya met every requirement we had. It was clean, welcoming and has breathtaking views. I can't wait to go back.

Martin P - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Martin P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese plek en vriendelike diens.

Baie vriendelik ontvang en die plek was baie netjies.

Germaine J - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Germaine J
Saam met vriende

Sentraal geleë en baie gerieflik.

'n Pragtige plekkie, lekker sentraal geleë. Baie skoon en netjies. Sal weer daar gaan bly.

Elizma V - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizma V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wow! Kan nie vir meer vra as wat daar is nie!

Andre, dankie vir die paar dae wat ons daar kon oorbly en die rustigheid van Clarens, ons blyplekkie en jou tuin kon geniet! Dankie vir daardie ekstra myl wat jy vir my gestap het! Wie weet, kort voor lank besoek ons beslis weer V'Kansi Khaya.

Mary Joyce W - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mary Joyce W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Delightful and quaint studio.

My husband and I spent a very pleasant weekend in this charming studio. André was very hospitable and helpful, nothing was to much trouble for him when we required his assistance.

Marian V - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marian V

Rustig, pragtige uitsig.

Lekker kuierplek, alles is loopafstand, plek is goed opgepas en baie netjies.

Nelis V - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelis V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onverbeterlik!

André se ongelooflike gasvryheid komplimenteer die akkommodasie 100%! Ek het die resensies oor V'Kansi Khaya as moontlik 'n bietjie oordrewe beskou, maar glo my dit alles waar. Ek kan hierdie akkommodasie selfs aan die mees kritiese persone sonder aarseling aanbeveel. Baie dankie, André, dit is duidelik dat jy nie mense wil uitbuit nie, maar wil akkomodeer! Sien jou baie beslis weer volgende jaar!

Amalia W - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amalia W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was die beste manier om ons herdenking en ons laaste naweek in Clarens te vier.

Ons het die naweek in Clarens deurgebring vir ons herdenking. Ons het beslis die beste blyplek bespreek. Stapafstand vanaf enige restaurant en winkels.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

It was the best way to spend our anniversary and our last weekend in Clarens.

We spent the weekend in Clarens for our anniversary! We definitely booked the best place to stay. Close to walk to any restaurant and shops.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Stephanie B - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik en bekostigbaar!

Stel voor om 'n sleutel drop-off boks op te stel.

Antoinette K - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette K
Enkelreisiger

Asemrowend lekker en gemaklik.

Sowat van luuks en gasvryheid het ek lanklaas beleef. Andre jou plek is fantasties en bitter netjies. Jou ornamente en allerhande goedjies is te cute en die ingangsportaal vreeslik interessant. Sal baie beslis weer daar gaan bly. Mense as jul nie die plek probeer nie mis julle baie uit. Tot die klein haardroërtjie het darem 'n groot stem. Well done julle!

Hannetjie V - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannetjie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Doodrustig en 'n baie mooi ligging.

Van begin tot einde was ons verblyf uiters gemaklik. Die diens is van die beste gehalte. Die dekor is baie kreatief en laat mens onmiddelik tuis voel in die omgewing. Die elektriese kombers op die bed was hemels!

Michelle B - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en goeie waarde vir geld.

Baie vriendelike gasheer en die plekkie is baie netjies en skoon. Definitief goeie waarde vir geld. Sal dit vir seker aanbeveel.

Rozelle C - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rozelle C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was wonderlik, het dit baie geniet.

Pragtige kamer, goeie diens, baie netjies en sal dit aanbeveel vir ander.

Irma P - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irma P

Die akkommodasie was meer as wat ons ooit kon verwag het.

Hierdie plekkie was nou waarlik 'n verrassing. Meer as voldoende toegerus vir ons naweekverblyf. Perfek geleë en Andre die perfekte 'gasheer'. Dankie Andre - jy sien ons vir seker weer.

Calla V - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Calla V
Saam met eggenoot / lewensmaat

V'Kansi Khaya is een van daai plekkies wat mens met 'n oop gemoed by vriende en familie kan aanbeveel.

Vriendelike mense en 'n mooi, skoon en veilige vakansieplekkie wat baie goed geleë is.

Monique B - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was wonderlik!

Ons was baie tevrede met ons verblyf en die gasheer was baie aangenaam.

Christelle K - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christelle K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies.

Die twee wooneenhede is verbind met hout en alle geluide en gesprekke kan gehoor word. Mense het tot laat gekuier.

Lynette V - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons beste verblyfplek ooit.

Ons ontvangs was vriendelik en Andre het ons alles gewys. Die plek was skoon en netjies en alles wat ons nodig gehad het was beskikbaar. Die ligging van V'Kansi Khaya is sentraal, maar in 'n stil omgewing. Ons het lekker gerus na ons baie lang reis. Die volgende oggend was Andre weer persoonlik daar om ons vaarwel te heet. Later in die dag het hy ons per SMS bedank dat ons die plek netjies gelaat het. Ons het die gebaar baie waardeer.

Daulina C - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daulina C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut fantasties.

Asemrowend! Netjies! Skoon! Stil area! Baie gerieflik! Alles wat nodig is vir 'n wonderlike wegbreek van die stad af. Andre is 'n fantastiese gasheer en gaan uit sy pad om jou verblyf aangenaam te maak. 'n Groot aanbeveling vir enige iemand wat Clarens wil besoek.

Tarryn G - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tarryn G
Saam met eggenoot / lewensmaat

The best place to stay in Clarens.

I highly recommend V'Kansi Khaya. The studio is clean and well-equipped with everything you need for a comfortable stay. It is situated a short distance from the town square, in a picturesque part of Clarens. André is very welcoming and knowledgeable about things to do and see in the area.

Tertius D - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tertius D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie bevredigend.

Ons sal weer V'kansi Khaya gebruik.

Jo-anne K - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jo-anne K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontspannende, rustige verblyf.

Gerieflik geleë, uit die midde-dorp geraas. Ruim verblyfsgerief, vriendelike, informatiewe gasheer. Waarde vir geld verblyf.

Sarah S - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sarah S
Saam met eggenoot / lewensmaat

V'Kansi Khaya het alles gebied wat ons nodig gehad het.

Netjies, ruim, pragtige tuin, goedgeleë, vriendelike eienaar. Dit was perfek!

Trudie O - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trudie O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustigheid en kalmte vir mens se siel.

Dit het gevoel of ek tuis is so pragtig en netjies is die verblyf. Die eienaar is vriendelik en het ons baie welkom laat voel. Ons sal beslis weer hier tuisgaan.

Alid V - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alid V
Saam met eggenoot / lewensmaat

We stayed at V’Kansi Khaya in Clarens from Sunday 1st April to Tuesday 3rd April 2018 and would like to give you some feedback re our accommodation.

We were welcomed by the owner, Andre Noeth, who was very friendly and explained all the necessary to us. It was such a welcoming surprise to find such a clean and crispy place to stay. They covered all the aspects of comfort, and a person just felt like it was home from home. It was well equipped with all the necessary utensils as furnishings. Accommodation can make a huge difference to a person’s holiday, and we can only say, it was a wonderful experience, and one for the memory bank. They truly earned their rating for the last 2 years as “The Most Affordable Accommodation “ in Clarens! An achievement well deserved. We can highly recommend this to our friends and family, and we are definitely planning to go back.

Wilna D - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens