LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by V'Kansi Khaya | LekkeSlaap
+46

V'Kansi Khaya

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
V'Kansi Khaya Studio
Selfsorg
V'Kansi Khaya Chalet
Selfsorg
Spesiale Aanbod 15% af

Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 2 Nov 2021 tot 31 Des 2021.

Huisreëls

- Betaling van die balans: Neem asb. kennis dat die instansie net kontant aanvaar, of jy moet 'n bewys van betaling saambring wat wys dat jy voor aankoms 'n EFT gedoen het.
- Ons aanvaar nie kinders onder die ouderdom van 7 jaar nie.
- Rook is verbode in die eenheid.
- Slegs gaste wat bespreek het, word in die eenhede toegelaat.
- Geen troeteldiere word toegelaat nie.
- Die eenhede word nie skoongemaak nie en is selfsorg.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R700
R700 R595
per nag, vir 2 mense
Vanaf R700
R700 R595
per nag, vir 2 mense
Vanaf R700
R700 R595
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 399, Clarens, 1718, Vrystaat
  • Geen kinders onder 7
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdjMzZiN2E0LTQwYTYtNDRjMC1iZWVhLTdiN2E3YjU1NjIwOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R700, nou Vanaf R595  per nag, vir 2 mense 347 5 1 5 399 Church Street Clarens 1718 Vrystaat 086 999 0018 15:00-19:00 10:00 -28.512129293018 28.422121190144
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!