Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Far End of the Forest

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Willie Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 6

Maande gelys 9

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 6 resensies vir Far End of the Forest
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5
Deon V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Deon V
Saam met vriende

Pragtige plek, stilte en avontuur.

Die gasheer was daar met ontvangs en op hulle afstand maar toeganklik indien ons iets benodig het. Braai in die woud is moeilik indien dit reën, maar weereens deel van die avontuur en tydjie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cristina M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cristina M

Very pleasant, relaxing and amazing scenery.

Beautiful, peaceful and enjoyable. The host was very attentive and friendly. Felt like we were in a forest. Definitely will go back.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corme V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Corme V

Kuier tussen woudfeetjies en waterkabouters aan die einde van die bos.

Onvergeetlike blyplek met pragtige natuurskoon en baie naby aan enige iets en alles wat ons nodig gehad het, is ook slegs 'n klipgooi vanaf Midmar Dam en vele ander besienswaardighede in die omgewing. Willie en familie het ons ongelooflik welkom laat voel en het uit hul pad gegaan met ekstra moeite. Defnitief 'n hoogtepunt wat akkommodasie en kliente diens betref!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elvin T - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elvin T
Gesin met klein kinders

Heerlik en ontspannend.

Familie het daar gebly, baie geniet behalwe die kragonderbreking met geen noodligte nie. Anders fantasties.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Julie R - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julie R
Gesin met klein kinders

We relaxed, breathed in the beauty & can't wait to return.

Far end of the forest is a magical, tranquil, serene, magnificent piece of heaven. Excellent hosts, cottage well catered, plenty of walks for dogs. Nature/birders paradise, not to mention beautiful surroundings to explore.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Brenda K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda K

Lovely little cottage in a beautiful setting.

Lovely little cottage in a beautiful setting, really felt like we were in the countryside. The key handover was expertly done.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R1 650
R1 650 R1 238
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 650
R1 650 R1 238
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 650
R1 650 R1 238
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Budleigh-weg 42, Hilton, 3245, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6de3acde702eb9686ae2be8be89d62075d54bff44a33ff0a2bb445d56efcbf65a4b6ef18dd0caba68485de8f85b6a5039244?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 650 nouVanaf R1 238 per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 42 Budleigh Road Hilton 3245 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.577987411841 30.291598231877
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem