Far End of the Forest
Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 15 Apr 2024 tot 30 Apr 2024.
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Budleigh-weg 42, Hilton, 3245, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 650R1 238 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Far End of the Forest is 'n bekoorlike kothuis wat in 'n woud in Hilton skuil. Dit bied gerieflike selfsorgverblyf en 'n rustige wegbreek van die stad.
Hierdie kothuis beskik oor 3 slaapkamers en bied slaapplek aan 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Daar is 2 enkelbeddens in die derde slaapkamer. Gaste in hierdie kamers deel die badkamer met 'n stort en bad.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf en ketel toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel, gemaklike sitkamerstel, kaggel en 'n TV. Die rustige tuin is die perfekte plek waar gaste kan ontspan.
Daar is staproetes vir natuurliefhebbers, en voëlkykers kan gerus hul oë vir die Nerina Trogon oophou. Daar is ook historiese plekke en winkels naby die verblyf.
Slaapplek
’n Bespreking by Far End of the Forest sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Stort
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Willie Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 6
Maande gelys 9
Ligging
- Budleigh-weg 42, Hilton, 3245, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Far End of the Forest het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Hilton Natalse Middellande KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Budleigh-weg 42, Hilton, 3245, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom