Vaal 22 Cottage
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.9/5
Mader Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 7
Op LekkeSlaap 1 jaar
Opsomming van Resensie
Tilana V - Apr 2024
Algehele gradering
Ongelooflike wegbreek uit die gejaagde lewe.
Vaal 22 Cottage se terugvoer
Baie dankie, Tilana.
Dit was aangenaam om julle hier te hê vir 'n naweek.
Groete,
Arina J - Des 2023
Algehele gradering
Ek kan die Vaal 22 Cottage met vrymoedigheid aanbeveel.
Lees meerIvonne E - Sep 2023
Algehele gradering
Ongelooflik mooi, rustig en lekker!
Vaal 22 Cottage se terugvoer
Hi Yvonne. baie dankie vir die terugvoering. Ons sal aanhou om verwagtinge na te kom en gaste 'n waardevolle tyd te verskaf.
Groete.
Marie O - Jul 2023
Algehele gradering
Highly recommend.
Vaal 22 Cottage se terugvoer
Dankie Marie, dit was baie lekker om julle hier te ontvang. Ons kyk uit vir julle. Kom vang vis in Oktober.
Groete
- Kapasiteit: 3 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: Worcesterlaan 22, Marlbank, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom