Vaal 22 Selfsorg Rivier Huis
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Jun 2024 tot 29 Aug 2024.
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: Worcesterlaan 22, Marlbank A.H., Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
-
Vanaf
R4 900R4 410 per nag (plek vir 12)
Beskrywing
Vaal 22 Selfsorg Rivier Huis is op die oewer van die Vaalrivier en bied knus selfsorgverblyf. Dit is ideaal vir die hele familie of 'n groep vriende wat op soek is na ontspanning in 'n prentjiemooi omgewing.
Hierdie smaakvol ontwerpte huis bied slaapplek aan 12 volwassenes en 3 kinders en beskik oor 6 slaapkamers en 5 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n bed vir 'n kind, asook 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n stapelbed vir kinders sowel as 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Daar is 2 enkelbeddens in die derde slaapkamer en 2 eneklbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet in die vierde slaapkamer.
Daar is 'n koningingrootte-bed in die vyfde slaapkamer en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die laaste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n bed vir 'n kind, asook 'n en suite-badkamer met 'n bad, wasbak en 'n toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea het 'n sitarea, eetarea en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n gasstoof en -oond, elektriese stoof en oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Daar is gemaklike sitplek, 'n koffietafel en 'n TV in die sitarea. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 10 gaste. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die leefarea lei na 'n stoep met 'n pragtige uitsig oor die rivier en die tuin, asook 'n eetarea wat perfek is vir 'n al fresco-ete. Gaste kan die vuurput wat deur bankies omring is, gebruik of die rustige omgewing geniet. Die son verhitte swembadjie is ideaal en veilig vir kinders. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Speletjieskamer
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Wynproe
- Fietsry
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
- Ondervloerse verhitting
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.9/5
Mader Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 7
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Worcesterlaan 22, Marlbank A.H., Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
- Gaste dink Vaal 22 Selfsorg Rivier Huis het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Vanderbijlpark Gauteng
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: Worcesterlaan 22, Marlbank A.H., Vanderbijlpark, 1911, Gauteng