Vaal Delta - Lakeview on Vaal

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Lakeview on Vaal by die Vaaldam-waterfront bied selfsorg-woonstelverblyf in die veilige Lakeview-woonstelkompleks net 100 m vanaf die oewer van die Vaaldam af in die toeristedorpie Deneysville in die Vrystaat.

Verblyf word aangebied in 3 aparte woonstelle. Elke woonstel beskik oor 'n toegeruste kombuis, leefarea en sy eie Jacuzzi en braaigeriewe. DStv en WiFi is op versoek en teen ekstra koste beskikbaar.

Die Lakeview-kompleks bied oorgenoeg veilige parkeerplek vir motors en bote. Lanseergeriewe vir bote is beskikbaar. Troeteldiere word toegelaat, mits dit vooraf gereël word.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Jacuzzi
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Swem

Geriewe

  •  Jacuzzi
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Vaal Delta - Lakeview On Vaal gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 800 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false