Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vaal View

Selfsorg
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rosenstraat 11, Deneysville, 1932, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Vaal View is in Deneysville by die Vaaldam geleë en bied gerieflike verblyf aan 'n gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n ontspannende wegbreek.

Verblyf word in 3 selfsorg-eenhede gebied en elke eenheid het gemaklike beddens en 'n badkamer met 'n stort of 'n bad. Elke eenheid het ook 'n kombuis, 'n sitarea en 'n braai-area.

Veilige onderdakparkeerplek is vir voertuie, motorfietse en bote beskikbaar. Bote kan ook vanaf die grasperk te water gelaat word, wat hierdie verblyf die ideale bestemming vir watersport en visvang maak.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 5 resensies vir Vaal View
Netheid
4.4/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Deonne Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 5

Maande gelys 11

Ligging

  • Rosenstraat 11, Deneysville, 1932, Vrystaat
  • Gaste dink Vaal View het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rosenstraat 11, Deneysville, 1932, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa0df9d2fbd61a576c2555921b78286e1ed1068123a8cccf8814e5dffae1406b8f8fde20623c580f8da40bd7467767e050fea?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 11 Rosen Street Deneysville 1932 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -26.889273736058 28.102748713781
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem