Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vaaldam Huis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Heidi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 20 resensies vir Vaaldam Huis
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Leon K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon K

Ons was 'n groep van sowat 18 mense wat Vaaldam Huis vir 'n week bespreek het.

Fantasties ingerig vir groter groepe met alles wat jy benodig en nog meer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Salome K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Salome K

Was baie lekker en soveel om te doen.

Dit was heerlik. Die gasvrou is baie aangenaam en sal na jou behoeftes omsien. Kenny en sy vrou is baie aangenaam en help graag. Ek sal die huis aanbeveel vir 'n groep mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Salome K - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Salome K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld?

Definitief. Die huis is pragtig en as jy nie iets kry om jou besig te hou nie, moet jy een 'boring' mens wees. Net om vir die natuur te kyk, is onskatbaar! Ons het net die woonstel getoets aangesien ons 'n groot bespreking het vir Desember, en alles lyk presies soos op die foto's - eintlik beter as die foto's. Ons sien uit na ons kuier in Desember.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Denelcia L - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Denelcia L

Groot plek en baie veilig.

Alec was baie behulpsaam puik diens, ons het water probleem gehad en ons swembad was vuil. Niks was gedoen nadat ons versoek het om dit skoon te maak, wat is 'n vakansie saam met kinders as jy nie die swembad kan gebruik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vaaldam Huis se terugvoer

Daar was ongelukkig erge donderweer wat die chemiese reaksie in die swembad beïnvloed asook Eskom kragonderbrekings wat die drukpomp affekteer het. Ons het wel reageer op u klagtes en ek het deurentyd verduidelik dat die plattelandse dorpies glad nie oop is op publieke vakansietye nie. Ons het ook vir u 1 ekstra nag verniet gegee om op te maak vir enige ongerief. Die chemiese swembad reaktors is bestel en wel afgelewer 1 dag voor u uitgeboek het.
Ons sal wel aandag gee aan die swembad situasie.

Vaaldam Huis
Cobus W - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cobus W

Ongelooflike huis met als wat jy nodig het!

Dit is 'n ongelooflike huis met als wat ons nodig gehad het vir 'n manne naweek. In persoon is dit baie meer as wat enige foto kan aandui! Alec het ook uit sy pad uit gegaan om seker te maak ons het als wat ons nodig het. Sal definitief weer gaan met my hele gesin want daar is iets vir jonk en oud! (En hoef glad nie oor veiligheid te bekommer nie). Baie dankie vir die lekker naweek, Heidi en Alec!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter J - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter J

Lekker winternaweek by die dam.

Ons was 'n groot groep vir 'n tiener se verjaardag. Die huis is ideaal, eenkant vir ouers, al die kinders in die loft en bunk-kamer. Oorgenoeg plek om te kuier en nie mekaar te vertrap nie. Die helpers is wonderlik, 5-ster! En die eienaar is so akkommoderend, sal die huis vir seker aanbeveel en weer terug wees!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Colette M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colette M

Awesome! Awesome!

Thank you for an amazing breakaway, will definitely go again. Large group and all enjoyed. Will recommend to anyone, space, entertainment, clean, lovely place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chante D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chante D
Saam met vriende

Ongelooflik rustig en die perfekte wegbreek saam met vriende en familie.

Die plekkie is fantasties en ideaal vir 'n groot groep vriende of familie wat heerlik saam wil kuier. Die huis het alles wat jy nodig het en soveel meer. Die feit dat mens stapafstand van die dam af is en heerlik kan visvang is 'n bonus. Die huis is pragtig en bied soveel meer as wat enige iemand verwag. Sal beslis dit vir enige iemand aanbeveel en ons sal vinnig weer gebruik van die plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adam L - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adam L
Saam met vriende

Great stay, great amenities, well looked after house in a great location. Perfect for a group of friends.

We had a wonderful, well organised stay at this beautiful, fun house.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andri S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andri S

Asemrowend en wonderlik!

Was ongelooflik lekker gewees, baie netjies, uitstekende diens en sal aanbeveel vir enige iemand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gustav V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gustav V
Saam met vriende

Had a wonderful stay! Really well equipped and friendly helpful staff on site.

Alec and Naledi looked after us and were great. Heidi was also very helpful and great. House was wonderful to stay in. Will look to return.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizel E - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizel E

Sal regtig aanveveel!

Dit is ‘n ruim, lekker kuier huis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Des M - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Des M

A beautiful luxury house with plenty of space and land to relax.

We enjoyed relaxing indoors with the entertainment area, bar and Jacuzzi. The fishing was also so relaxing and the land is massive so you have your privacy.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Trudy M - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trudy M
Gesin met klein kinders

The house was amazing. We received assistance quickly when needed. It was a peaceful area and very safe, The house was big enough to cater for our family as we were travelling with our parents and in-laws.

We would definitely come back and I would recommend my friends to go there and the house is kids friendly as well. They could swing outside and there is fishing and camping. All in all we had a beautiful stay and beautiful house.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Linda P - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda P

Gemaklike, netjiese verblyf.

Uitstekende kliëntediens vanaf eienaar en haar personeel! Ons familie en vriende het so lekker saam gekuier by Vaaldam Huis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rowan R - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rowan R
Saam met vriende

Great getaway.

Brilliant facilities, well situated for a quiet mini break.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Great wegbreek.

Briljante geriewe, goed geleë vir 'n stil wegbreek.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sudarshen T - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sudarshen T
Saam met vriende

Excellent venue and environment was great.

Great place and well done!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marissa M - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Marissa M
Saam met vriende

Gerieflike huis vir rustige wegbreek saam vriende en of familie, net te min badkamers en kort bietjie persoonlike afronding.

Ons het beide hoofhuis en woonstel gehuur. Woonstel gerieflik. Hoofhuis net 1 badkamer vir 16 gaste want hoofslaapkamer word toegesluit vir eienaar se gebruik! Badkamer staan vol met eienaar se eie halfvolbadgoedjies, skaars plek om jou eie te pak, nie toiletpapier. Bondel vuil en bondel ongestrykte wasgoed in kombuis gestaan. Stukkende gloeilampe en 'fittings' op eetkamertafel gelê, swembadskoonmaakgoed lê rond op plaveisel, groot yskas drup water - hele vloer nat. Jacuzzi werk nie. Baie goeie gerief, maar kort aandag aan detail. Slegs 1 kussing per persoon - sal 2 aanbeveel en meer waaiers as jy nie air-con kan insit - die huis se kamers is onuithoudbaar warm. Kombuis en leefarea gerieflik. Sal aanbeveel dat lys met kontaknommers vir aktiwiteite in omgewing, boot of jetski te huur, ens. verskaf word - as jy nie die omgewing ken nie, is dit baie moeilik om naweek te beplan met aktiwiteite.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vaaldam Huis se terugvoer

Beste Marissa,

Baie dankie vir jou resensie.

Net om op te klaar, die hoofslaapkamer se badkamer was inderdaad oop en gald nie gesluit nie. Ons het wel een van die 2 kassies gebruik om persoonlike badgoedjies weg te sluit. Ek het daarom vol bottels Avon badseep in al die badkamers geplaas en dit was vir die gebruik van die gaste, wat slegs julle was.

Ons het onlangs 'n dakwaaier in die woonstel se gastekamer ingesit. Al die lugversorging-eenhede was, en is steeds, werksaam met tye van jou besoek. Dit is selfs gediens kort voor jul aankoms.

Ek het ook vir u n hele lysie per e-pos gestuur van aktiwiteite in die omgewing maar sal dit ook uitdruk vir die toekomstige gaste.

Ons gee wel aandag aan die res van die fyner detail en waardeer jou oplettenheid.

Groete,
Vaaldam Huis

Vaaldam Huis
Lourens D - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourens D
Gesin met klein kinders

Fantastic house that is full of fun and entertainment for the whole family!

Heidi and her team is very accommodating and helpful. The house is well laid-out and is very neat. We had lots of fun playing pool and darts whilst the braai was sizzling in the background. We launched the boat on arrival and had hours of fun and sun on the dam with no issues of locking up or hiding our camping equipment as the whole beach was exclusively ours! Grateful for all the help and a pleasant surprise on arrival when you realise that it is more then you expected when the bookings was made.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Rosebay 155, Vaal Dam Skiereiland, Oranjeville, 1995, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAT7nSi3WmCP1CmnmfXs6XsKw5qeFBVbKHJsH5FN3mILpbLPe0bz?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6) 20 5 1 5 155 Rosebay Vaal Dam Peninsula 1995 Vrystaat 021 201 8901 12:00-19:00 12:00 -26.906736 28.16341
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem