Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vaaldam Home Sweet Home

Selfsorg
Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 20 Apr 2024 tot 9 Mei 2024.

  • Kapasiteit: 5 mense
  • Inkloktyd: 11:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Parkstraat 60, Deneysville, 1932, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 300 R1 170 per nag, vir 5 mense

Beskrywing

Vaaldam Home Sweet Home bied gerieflike selfsorgverblyf met 'n aparte ingang op die eienaar se perseel in Deneysville. Dit is ideaal vir 'n paartjie of klein gesin wat graag die area wil verken, aangesien dit 5 minute vanaf die Vaaldam is.

Daar is slaapplek vir 5 gaste en die verblyf beskik oor 'n slaapkamer met 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer het 'n koniningrootte-bed en 'n enkelbed. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n tweeplaatstoof, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die kombuis lei na 'n sitarea met 2 enkelslaapbanke, genoeg gemaklike sitplek en 'n TV met Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar. Tydens beurtkrag sal sonkrag krag aan die TV, ligte en die WiFi voorsien.

Buite is daar 'n mooi tuin, sondek, braaigeriewe en 'n swembad. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Die eenheid is naby plaaslike winkels en restaurante.

Slaapplek

’n Bespreking by Vaaldam Home Sweet Home sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Enkelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad

Dienste

  • Koordlose internet

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Ekstras

  • Kroegyskas

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 4 resensies vir Vaaldam Home Sweet Home
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

James Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 4

Maande gelys 10

Ligging

  • Parkstraat 60, Deneysville, 1932, Vrystaat
  • Gaste dink Vaaldam Home Sweet Home het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 300
R1 300 R1 170
per nag, vir 5 mense
Vanaf R1 300
R1 300 R1 170
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Inkloktyd: 11:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Parkstraat 60, Deneysville, 1932, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA985bb07a5ad356f01ab6862c0093fd4d57801e16de8cb1f9562fcbc132fd6264d8fcc8a9e39de17eb6ca1f118e03243e1eae?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 300 nouVanaf R1 170 per nag, vir 5 mense 4 5 1 5 60 Park Straat Deneysville 1932 Vrystaat 021 201 8901 11:00-20:00 10:00 -26.90189382668 28.094813126666
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem