LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Vaalkop Private Game Reserve Cottage | LekkeSlaap
+20

Vaalkop Private Game Reserve Cottage

1 resensie
Wildsplaas

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Vaalkop Private Game Reserve Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Annelien M - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelien M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rus en vrede.

Wat 'n stukkie hemel op aarde. Duisend dankie aan Mark wat als so maklik gemaak het. Die plekkie was ver bo ons verwagtinge. Ons het so geniet om op die stoep te sit en wilde diere voor ons huisie te sien beweeg. As jy lief vir stap in die natuur is, is hierdie die plek, ons het elke dag ver gaan stap en elke dag in ander rigting. Die swembad is lieflik om in af te koel en die boma 'n bonus op 'n warm wolklose aand. Jy kan gaan en jou batterye laai!

Vanaf R2 200
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R2 200
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R2 200
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vaalkop Private Wildreservaat, Steytlerville, 6250, Oos-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcmzT0aLVbaDvfYY6XaFXwUTvhBnobotymzipZ24hmP0wf50LDA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200  per nag (vir 4 persone) 1 5 1 5 Vaalkop Private Game Reserve Steytlerville 6250 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -33.277833333333 24.513416666667
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!