Vaalkrans Game Lodge
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Hans Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 3
Op LekkeSlaap 1 jaar
Opsomming van Resensie
Amelia W - Aug 2023
Algehele gradering
Gerieflike ruim huis. Netjies en met alle toebehore. Nicole is baie vriendelik en gaaf. Die inkom en uitgaan het goed en maklik verloop.
Benn V - Apr 2023
Algehele gradering
Super lekker gekuier. Verjarsdagnaweek saam met iemand spesiaal.
Nadia A - Jan 2023
Algehele gradering
Vriendelike diens, uitstekende geriewe.
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: R34, Vaalkrans-plaas 230, Heilbron, 9650, Vrystaat