Vaalkrans Game Lodge
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: R34, Vaalkrans-plaas 230, Heilbron, 9650, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Vaalkrans Game Lodge is 'n skilderagtige, privaat wildlodge in die Vrystaat, tussen Edenville en Heilbron. Dié lodge is ideaal vir natuurliefhebbers wat wil wegkom van die stad se gewoel.
Die lodge bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Daar is 2 slaapkamers met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens en hierdie kamers deel 'n aparte badkamer. Die badkamers het bad- en stortgeriewe.
Die gaste deel 'n gemeenskaplike oopplan-kombuis en -eetarea met sitplek vir 7 gaste. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, stoof, oond, broodrooster en ketel toegerus. Die sitarea het oorgenoeg sitplek, 'n TV en 'n deur wat na die balkon lei.
Gaste het toegang tot WiFi, 'n gemeenskaplike braai-area en swembad, wildkyk, visvang en veilige parkeerplek.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Wildkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Hans Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 3
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- R34, Vaalkrans-plaas 230, Heilbron, 9650, Vrystaat
- Gaste dink Vaalkrans Game Lodge het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Noordelike Vrystaat Vrystaat
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: R34, Vaalkrans-plaas 230, Heilbron, 9650, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom