Val du Charron Coach House
Algehele Oorsig:
Gemiddelde gradering van 1 resensie
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Hans D - Mar 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Hans D
Saam met eggenoot/lewensmaat
Uitstekende fasiliteit wat swak onderhou word.
Great fasiliteit wat swak onderhou word. Stortuitloop was verstop. Kasdeur skarnier was af. Bruin vlekke in toilet. Aircon raas en rattle sodat jy nie kan slaap. Bed te kort vir enigeen oor 6 vt om te kan slaap. Krake in muur by kameringang. Skuifdeur na swembad sukkel om oop te maak. Omgewing bitter onnet, bv. kelder op die lodge se voorstoep. Kos was niks beter as 2-ster. So vir diens, onderhoud kry hulle 'n 3-ster en netheid 'n 1.
Gaste wat na Val Du Charron Coach House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:
Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za |
![]() ![]() |