Valkyrie One Bedroom
3 gaste
1 slaapkamer
2 beds
2 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - 9 Valkyrie Road, Valhalla Centurion, 0137, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Valkyrie One Bedroom bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n ruim eenheid in Centurion, Gauteng – ideaal vir 'n klein gesinswegbreek.
Hierdie kothuis bied slaapplek vir 3 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte bed en 'n slaapbank. Die badkamer is toegerus met 'n stort-oor-bad en wasbak, met 'n aparte toilet.
Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n volledig toegeruste kombuis, insluitend 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Vir ekstra gerief is 'n wasmasjien ook beskikbaar. 'n Eetkamertafel met 6 sitplekke langs die kombuis is perfek vir etes. Die sitarea is gemeubileer met gemaklike sitplek, 'n slim-TV en gratis WiFi.
Buite het gaste toegang tot 'n Weber-braai en bykomende buitesitplekke.
Veilige parkering bied gemoedsrus dwarsdeur u verblyf.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Hannelie Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 9 Valkyrie Road, Valhalla Centurion, 0137, Gauteng
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
9 Valkyrie Road, Valhalla Centurion, 0137, Gauteng
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang