Valley Crest Apartments

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Valley Crest Apartments bied selfsorgverblyf in die boomryke voorstad, Cresta, naby Cresta Mall en net 11,8 km van Sandton af - ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers.

Verblyf word in 'n dubbelverdiepingwoonstel, Tranquility Apartment, aangebied wat slaapplek vir 6 gaste het. Die woonstel is op die eienaar se perseel geleë, maar dit het sy eie privaat ingang. Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers, 'n badkamer, gastetoilet en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea.

Gaste kan die swembad, tuin en 'n braai-area gebruik. Veilige onderdakparkeerplek word voorsien. Daar is 'n masseerkamer in die hoofhuis waar 'n Kahuna-massering van 45 minute per afspraak bespreek kan word.

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Valley Crest Apartments gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R700 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za