Valley View

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Valley View is 'n veilige en rustige selfsorgwoonstel vir plaaslike en internasionale reisigers op pad Durban. Valley View bied panoramiese uitsigte oor die immergroen woude van die Umbilo-riviervallei. Gaste het ook toegang tot 'n privaat vermaakarea buite wat beide 'n onderdak- en oop -braaiarea het om te verseker gaste kan braai ongeag die weer. Die middelpunt van die vermaakarea is 'n houtdek waar gaste kan ontspan, kuier en die sonsondergang geniet. 'n Privaat swembad-area is ook beskikbaar.

Die Valley View selfsorgwoonstel het 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis, -eet, en -leefarea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, plafonwaaier en oorgenoeg kasspasie. Die badkamer het 'n stort en toilet.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, oond, stoof, wasbak en graniet-blaaie toegerus. Daar is ook 'n klein lessenaar waar gaste kan werk. In die leefarea is daar lugversorging, en 'n leerslaapbank. 'n Platskerm-HDTV met DStv en onbeperkte WiFi is ook beskikbaar.

Gaste het toegang tot 'n veilige en onderdakparkeerplek. Die Valley View-span sluit 2 vriendelike Deense honde wat gaste verwelkom met aankoms.

Slaapplek

'n Bespreking by Valley View sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Area 1 - Huisves 1 persoon
1 x Enkelslaapbank

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Fietsry
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Aparte Toilet
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Eetkamer
  •  Verekombers
  •  Waaier
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer
  •  Kluis

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Valley View gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R700 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za