Valley View
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 1 persoon
- Geen kinders onder 17
-
Inkloktyd: 10:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Putney-laan 3, Nahoon-vallei, Oos-Londen, 5421, Oos-Kaap
- Vanaf R475 per nag (plek vir 1)
Beskrywing
Valley View is 'n knus selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang op die gasheer se perseel in die skilderagtige Nahoon-vallei en bied 'n gerieflike toevlugsoord aan enkelreisigers wat op soek is na rustigheid.
Die oopplan-woonstel het slaapplek vir 1 gas en beskik oor 'n leefarea, slaaparea en 'n kombuisie. Daar is 'n enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. WiFi is ook beskikbaar.
Die leefarea het gemaklike sitplek, 'n TV en 'n kombuisie wat met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. Verder het die woonstel ook herlaaibare gloeilampe vir kragonderbrekings en parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Valley View is gerieflik naby plaaslike winkels en restaurante, asook besienswaardighede soos die Nahoonrivier, Nahoon Estuary Natuurreservaat, Bats Cave en die strand geleë. Of gaste nou op soek is na buitelugavonture of bloot wil ontspan te midde van die natuur se skoonheid, Valley View is die ideale naweek- of vakansietoevlugsoord.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Internet
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
- Patio
- Privaat ingang
Dienste
- Diens op aanvraag
- Koordlose internet
Badkamer
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Stoof
Ekstras
- Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Gedeelde dstv
- Tv
Ligging
- Putney-laan 3, Nahoon-vallei, Oos-Londen, 5421, Oos-Kaap
Sien meer verblyf in Oos-Londen Oos-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 1 persoon
- Geen kinders onder 17
-
Inkloktyd: 10:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Putney-laan 3, Nahoon-vallei, Oos-Londen, 5421, Oos-Kaap