Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Van Zyl's Rus

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dijon-weg 18, Lorraine, Port Elizabeth, 6070, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R700 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Van Zyl's Rus is 'n bekoorlike tuinkothuis in die stil buurt Lorraine in Gqeberha wat gerieflike verblyf aan gaste bied.

Die selfsorgkothuis bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n kombuis en sitarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort-oor-bad, wasbak en toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n sentrale etenstafel met stoele. Die kombuis lei na 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV met die volle DStv-pakket. Gratis WiFi is regdeur die eenheid beskikbaar.

Daar is 'n swembad en masseersalon op die perseel. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar en dit het 'n 24 uur-sekuriteitsalarm. Die kothuis is 15 minute van die lughawe en 20 minute van die naaste strandfront af.

Slaapplek

’n Bespreking by Van Zyl's Rus sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Skoonheidskliniek
  • Spa-behandelinge
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Gedeelde dstv

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 1 resensie vir Van Zyl's Rus
Netheid
4.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Carina Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Maande gelys 12

Ligging

  • Dijon-weg 18, Lorraine, Port Elizabeth, 6070, Oos-Kaap
  • Gaste dink Van Zyl's Rus het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dijon-weg 18, Lorraine, Port Elizabeth, 6070, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA76249541be9711a7a78a6887ed210afbc4162980dbd6598924dae4205d5fb95cada08c266fc301390e98f9412027bba566d3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 1 5 1 4 18 Dijon road Lorraine 6070 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.9696127 25.5024615
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem