Van Zylsvlei B&B and Guest Farm

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Van Zylsvlei B&B is 6 km noord van Colesberg aan die regterkant van die N1 geleë. Dis 'n klein plaas met baie veilige oornag-akkommodasie en baie oop ruimtes waar die kinders hulself kan geniet sonder dat ouers hulself hoef te bekommer. Die B&B is net buite die stad, waar verkeer nie die stil en rustige atmosfeer bederf nie.

Bly in ons grasdakrondawel of gesinskamers wat elk 'n en suite-badkamer het. Ons het ook 6 karavaanstaanplekke met elektrisiteit en baie spasie indien jy wil kamp. Ons bedien ontbyt en aandete in ons lieflike eetkamer ? probeer gerus een van ons bekende lamsdisse. In die winter steek ons die gesellige kaggel in die ruim sitkamer aan. Jy kan 'n drankie drink of in ons gewilde kroeg ontspan of gaan swem na 'n lang rit.

Indien jy in jag belangstel, is dit die ideale verblyf, want jy kan net oorkant die pad gaan jag. By Van Zylsvlei sal jy met hartlike Karoogasvryheid ontvang word en sal jy die stil en rustige oornagverblyf geniet.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Kroeg
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Restaurant op Perseel
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Van Zylsvlei B&B And Guest Farm gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R700 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false