+32
  • Slaapplek vir 24 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Olivier Street, Van Zylsrus, 8467, Noord-Kaap Sien kaart
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Vanzylsrus Hotel is 'n boetiekhotel, sentraal geleë vir reisigers wat na Johannesburg, die Kgalagadi Natuurreservaat en Botswana wil toer. Vanzylsrus is in op die wal van die droë Kurumanrivier in die Kalahari geleë.

Die hotel het 'n ruim en suite-kamers en 1 luukse wittebrood-suite. Elke kamer is uniek versier volgens 'n Kalahari-tema. Die kamers beskik elk oor 'n TV, lugversorging, 'n haardroër en tee- en koffiemaakgeriewe. Die wittebrood-suite het 'n buitestort in 'n afgesonderde tuintjie.

Die opgeleide kombuispersoneel sorg vir watertandlekker geregte, van Kalahari-steak tot ander bekende Kalahari-geregte. Etes word in die beeldskone eetkamer of die ruim stoep bedien, waar luukse verkoelers die hitte op warm dae tem.

Die kroeg is 'n ideale watergat waar gaste hulle dors kan les en hulle kan verdiep in die verhale van die woestyndorpie wat deur plaaslike boere vertel word. Vir die boekwurms is daar 'n gerieflik sitkamer waar hulle met hul neus in 'n boek kan verdwyn.

By die glashelder swembad kan gaste aan 'n skemerkelkie in die vlakwater teug of net in die son bak. In die privaat boma kan gaste goeie wyn en 'n gesellige vleisie op die kole geniet. Daar is ook 'n "curio"-winkel met Kalahari-aandenkings. Die konferensiesaal kan 'n minimum van 10 mense akkommodeer. Dit kan ook gebruik word vir spanbou-doeleindes.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Swembad
Alle maaltye beskikbaar
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel
Lughawe-vervoer op versoek

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 145 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Gerald S
Gesin met klein kinders
5.0
Rustigheid van self. Baie lekker gebly, dankie.
Jan 2026
Philippe B
Saam met lewensmaat
5.0
Just an amazing stay! Just an amazing stay, everything was great!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2026
Annora C
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker. Baie lekker gebly. Die sundowners op die duin was 'n hoogtepunt.
Jan 2026
Trudie P
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderful, unique experience! Wonderful, unique Kalahari experience in an unforgettable setting. The manager goes far beyond what is ex...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2025
Norma W
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties! Was heerlik! Sulke vriendelike staf. Ongelooflike heerlike kos! Die vleis is next level. Sal vir seker weer kom kuier.
Des 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Petro Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 145

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Olivier Street, Van Zylsrus, 8467, Noord-Kaap
  • Gaste dink Vanzylsrus Hotel het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 400
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 400
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Olivier Street, Van Zylsrus, 8467, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 24 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc492fb16de66277df0004fea5220ee7e0a169a294d86f74f2e02301dc46e0537b7e85606e6956c708bfcab0862088493e8d4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 145 5 1 5 Olivier Street Van Zylsrus 8467 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.877857257898 22.052342673937

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang