Brenton-on-Sea Akkommodasie by Ver-Weg | LekkeSlaap
+29

Ver-Weg

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Agapanthuslaan 210, Brenton-on-sea, 6570, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 400 R2 040 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Ver-Weg is 'n ouwêreldse kothuis in die idilliese Brenton-on-Sea. Dié kothuis het 'n fantastiese uitsig en word deur fynbos omring. Staan gerus op die balkon en kyk hoe die son luisterryk sak oor die baai. Die kothuis het ook 'n mooi uitsig oor Buffelsbaai in die verte.

Dit is 'n houthuis met 2 verdiepings en 'n outentieke strand-atmosfeer. Daar is 3 slaapkamers op die boonste verdieping. Die 1 kamer het 'n dubbelbed en die ander 2 kamers het elkeen 2 enkelbeddens. Die badkamer op die boonste verdieping het 'n bad en 'n toilet. Die oopplan-kombuis en -sitarea lei na 'n groot balkon met 'n groot tafel waar gaste maaltye saam kan geniet. Op die onderste verdieping is daar 2 slaapkamers, een met 'n koningingrootte-bed en een met 'n dubbelbed. Albei slaapkamers lei na 'n onderdakstoep. Daar is 2 badkamers op die onderste verdieping, een met 'n stort en toilet, en een met 'n bad, stort en toilet. Daar is 'n tweede kombuis en 'n sitarea onder wat na die braai-area lei.

Gaste hoef nie 'n enkele wedstryd met DStv se volledige pakket- en PVR-dekodeerder op 'n platskerm-TV te mis nie. Daar is vinnige, gratis WiFi. Die kombuis is vir selfsorg toegerus en daar is 'n skottelgoedwasser, 'n wasmasjien en watersuiweraar. Daar is ook 'n tweede, volledige kombuis met 'n ysmasjien langs die braai-area. Die kothuis het 'n lieflike skaduryke braai-area met 'n pragtige uitsig op die see. Die kothuis het parkeerplek vir 5 voertuie. 'n Wasmasjien en 'n tuimeldroër is gratis beskikbaar op die perseel. Al die slaapkamers het verwarmers en linne. Die kothuis word skoongemaak en die linne en handdoeke word 2 maal per week vervang.

Brenton-strand is net 500 m van die kothuis af. Die kothuis is omring met fynbos, so hou jou oë oop vir die voëltjies, fisante en bokkies. Gaan stap langs die strand tot by Buffelsbaai of trek jou ernstige stapstewels aan en stap vanaf Jaapse Bay tot by die Koppe. Brenton is ook naby die N2 vir besoekers wat die Tuinroete wil verken. Knysna sal voldoen aan al jou inkopiebehoeftes. Dit is net sowat 18 km van Ver-Weg af.

Slaapplek

’n Bespreking by Ver-Weg sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 1 resensie vir Ver-Weg
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Agapanthuslaan 210, Brenton-on-sea, 6570, Wes-Kaap
  • Gaste dink Ver-Weg het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R2 400
Vanaf R2 040
per nag (plek vir 10)
was R2 400
Vanaf R2 040
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Agapanthuslaan 210, Brenton-on-sea, 6570, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAXV7khkKB1fntxYzm1JCHoM7071b1iEw5leg5Jb4Vhlsy3HByoH?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R2 400, nou Vanaf R2 040  per nag (plek vir 10) 1 5 1 5 210 Agapanthus Avenue Brenton-on-sea 6570 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -34.072657779674 23.026392526786
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za