Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Verbe Farm Accommodation

Gertjie se Huis
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 5 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kothuis bestaan uit 'n ten volle toegeruste oopplan- kombuis, 'n ingeboude braai-area, 'n slaapbank, een slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n enkelbed en 'n en-suite badkamer met 'n bad en 'n stort. Daar is geen elektrisiteit nie, maar dit werk met gas en sonkrag. Daar is 'n stoep met 'n pragtige uitsig van die sonsondergang. Indien jy nodig het om enige toerusting te herlaai, kan dit by die hoofhuis gedoen word.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Patio
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Kaggel
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Tariewe is op selfsorgbasis. Kindertariewe is vir kinders jonger as 12 jaar.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kliphuis
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dit is 'n tradisionele klipgebou wat bestaan uit 'n oopplan-kombuis en -leefarea met 'n ingeboude kaggel en buite-braaigeriewe, 'n groot slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n enkelbed en en-suite badkamer met stort. Daar is geen elektrisiteit nie, maar dit werk met gas. Ons bied herlaaibare LED-ligte, kerse en lampe. Indien jy nodig het om enige toerusting soos kameras, skootrekenaars of selfone te herlaai, kan dit gedoen word by die hoofhuis.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Patio
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Tariewe is op selfsorgbasis. Kindertariewe is vir kinders jonger as 12 jaar.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Letjie se Huis
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid bestaan uit 'n ten volle toegeruste oopplan-kombuis en -leefarea met 'n ingeboude braai. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en-suite badkamer met 'n stort. 'n Enkelbed kan op versoek bygevoeg word. Daar is geen elektrisiteit nie, maar dit werk met gas. Ons bied herlaaibare LED ligte, kerse en lampe. Indien jy nodig het om enige toerusting te herlaai, kan dit gedoen word by die hoofhuis.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Patio
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Klein kombuis
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Tariewe is op selfsorgbasis. Kindertariewe is vir kinders jonger as 12 jaar.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Tillie se huis
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 11 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dit is 'n groot plaashuis met 3 slaapkamers, 'n omheinde stoep met 'n ingeboude braai, 3 badkamers en 'n groot ten volle toegeruste kombuis met 'n gasstoof, 'n yskas en 'n geiser. Kamer 1 het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens, kamer 2 het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 1 dubbelbed en 'n enkelbed. Die eetkamer het 'n slaapbank. Daar is buite-braaigeriewe. Daar is geen elektrisiteit nie, maar die huis werk met sonkrag en gas. Indien jy nodig het om enige toerusting te herlaai, kan dit gedoen word by die hoofhuis.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Stapelbed
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xStapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Tariewe is op selfsorgbasis. Kindertariewe is vir kinders jonger as 12 jaar.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: No Heep Plaas, Langs die N7, Kamieskroon, 8241, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDgwZWFkYTcxLTQ5YzUtNGVlZC1hM2Y3LWIxNTU2MGUzOTc2ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 129 5 1 5 Farm No Heep Off N7 8241 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.044511390908 17.950616554562