LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Verberg Herberg | LekkeSlaap
+52

Verberg Herberg

94 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 94 resensies vir Verberg Herberg
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Louise C - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en stil!

Ons het al 'n paar keer by Verberg Herberg oornag op pad Kaap toe. Heerlik rustig en stil, sien mooiste sterre in die hemelruim, gerieflike verblyf en vriendelikheid van gasvrou soos net in die Karoo. Sal Verberg aanbeveel vir reisigers!

Estelle Z - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustige atmosfeer en lekker terugsit.

Pragtige skoon chalet, baie oulike gasvrou en gasheer wat heeltyd beskikbaar is en het lekker gesels en kuier en gegroet met 'n Wimpy-ontbyt!

Elizna D - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizna D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie oulike en netjies kothuis.

Skoon, netjiese kothuis met als wat jy nodig het. Ons het heerlik gebly en is vriendelik verwelkom.

Hannes M - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gebly.

Gerieflike eenheid, goed toegerus. Baie vriendelik ontvang deur Ronelle wat ons rondgewys het op die werf. Het die stilte van 'n plaas geniet en ook die hanekraai!

Clifford P - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Clifford P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Although not actually in Uniondale or Willowmore and quite a drive on a well maintained gravel road we enjoyed our overnight stay.

A quirky eclectic roadside attraction near the Baviaanskloof. Great supper! So many stars on a clear night!

Corlia V - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corlia V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende, mooi, skoon en netjiese blyplek.

Chris en Ronelle is gasvrye mense. Ons sal beslis weer by Verberg Herberg oornag.

Hendrik O - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese mense, diens en slaapplek.

Baie in die lewe in gastehuise, hotelle oornag - sulke gasvryheid en diens nóóit ervaar.

Bobby C - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bobby C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely wonderful.

We were super happy with everything about this location and most of all the absolute attention to detail when it came to the meals. Ronel and Chris are the perfect hosts and joined us for supper. We learnt a lot about them and the reasons they decided to move to this remote location. What a pity we only booked one night.

Verberg Herberg's terugvoer

Thank you Bobby.

Verberg Herberg
Ilse V - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik op die plaas gekuier

Wat 'n aangename kuier by baie aangename mense. Regtig 'n afdraai en 'n stop werd al slap jy nie oor nie. Maak regtig voorsiening vir alles.

Nico J - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was great en ons beveel dit vir seker aan.

Ons was vriendelik ontvang. Ronelle en Chris het uit hul pad gegaan om dit vir ons so gemaklik en lekker te maak as moontlik. Ons sal en wil dit graag weer besoek. Kamer was skoon en netjies. Waterdruk in stort is voldoende. Heerlike ontbyt geniet.

Hanlie V - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie V
Saam met vriende

Dit was hemels.

Ons is so vriendelik ontvang, niks was te veel moeite. Baie mooi en rustige omgewing. Kon die Bokke kyk voor warm kaggel en heerlike kos. Baie dankie. Sal beslis weer gaan.

Pieter J - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter J
Saam met vriende

Skitterend.

Een van die lekkerste oornag plekke voor jy die Baviaans ingaan. Chris en Ronel laat jou tuis voel. As jy hier ry, het jy nuwe vriende. Die kamers is mooi skoon en netjies en die hamburger en chips op die spyskaart is 'n moet.

Louis D - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie aangenaam.

Heerlike stil omgewing tussen die berge. Verblyf is pragtig skoon en netjies met vriendelike mense.

Marike M - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marike M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Warm hospitality in a beautiful setting.

We had a great stay and Ronelle was so warm and welcoming that we had all we needed for a lovely time.

Michelle S - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker plek, aangename eienaars, goeie kos en pragtige omgewing.

Dis ons tweede keer by Verberg bly en ons sal weer en weer hopelik terug wees. Die eienaars, Chris en Ronelle, is so dierbaar, gasvry en ons was mal daaroor om te luister na Chris se snaakse stories. Mal oor die nuwe huisie en toevoegings.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Great place, lovely owners, great food and beautiful surroundings.

Our second time staying at Verberg and we will be back again and again hopefully. The owners, Chris and Ronelle are so lovely, hospitable and we loved listening to Chris's very funny stories. Loved the new cottage and additions.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Ockert Coetzee C - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ockert Coetzee C
Gesin met tieners

Ons kom terug.

Baie geniet, lekker ontspannend en aangename eienaars.

Ulrike K - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ulrike K
Saam met eggenoot / lewensmaat

I don't think one can get better farm accommodation!

The 18 km gravel road to this gem was in good condition - a road into the sticks, but upon arrival a little oasis with everything you need and more, beautiful, comfortable, refreshing!

Pieter O - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die entjie se ry na Verberg vanaf die N9 was baie beslis die moeite werd en ons kan hul met groot vrymoedigheid aanbeveel - rustige plaasopset met unieke kamers, goeie kos en nog beter geselskap.

Baie netjiese kamers met aandag aan detail; gasvryheid van Ronelle en Chris was uitsonderlik, met heerlike aand- en oggendete; kan Verberg met vrymoedigheid aanbeveel. Hulle is besig met verdere uitbreidings soos 'n groot bymekaarkomplek vir gaste wat die verblyf daar net nog verder gaan verbeter.

Michelle H - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle H
Gesin met tieners

Plek waar mens wil wees.

Alles is perfek. Mees gasvrye mense onder die son. Wat jy in die prentjie sien is wat jy kry.

Wynand V - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wynand V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely brilliant with super friendly owners.

Loved every second of the stay. We were welcomed like family. I would recommend this to someone who wants to get out of the city.

Laura N - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Laura N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful farm stay - comfortable accommodation.

Lovely spot with great hosts. Order dinner early if you are not self-catering and also bring your own food as the shops are quite a drive from the farm.

Neels D - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Neels D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitsonderlik!

Uiters netjies. Baie vriendelike ontvangs. Aandete was besonders. Keurig voortgesit en smaaklik. Die natuurskoon en rustigheid kan mens maklik van al jou sorge laat vergeet.

Cathy C - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cathy C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very comfortable evening.

We were very well looked after by a friendly family and their adorable animals. Very comfortable and well-resourced facilities and one of the more delicious baboties we have tasted in ages. We loved it here.

Levi F - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Levi F

Beautiful time spent at Verberg Farm.

Stayed over with my dad and grandma. Lovely atmosphere and phenomenal standard of excellence. It was lovely staying over!

Wim K - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wim K
Gesin met klein kinders

Baie netjies met mooi omgewing.

So lekker om in ‘n plek te slaap waar sekuriteit nie ‘n probleem geword het soos in die res van SA nie. Die 7 of wat vriendelike, maar wakker, honde help seker ook! Kinders kan oral fietsry. Dit is ‘n baie mooi omgewing na die lang rit deur die Karoo. Mens het altyd die berge in sig. Netjiese verblyf. Stil en donker in die aand. Die afdraai (laaste 18 km) is mooi grondpad, geskik selfs vir ‘n plat kar. Dit was die ideale oorslaapplek vir ons op pad na die Tuinroete via Prins Alfredpas, maar ons sou eintlik langer wou bly.

Neels D - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neels D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Uiters netjies. Baie vriendelik. Aandete was van besonderse gehalte en baie smaakvol. Aandag word gegee aan detail.

Francois S - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois S
Enkelreisiger

Lieflike gasteplaas in 'n uitsonderlik mooi omgewing en met uiters gasvrye eienaars.

Pragtige plaas en die geriewe is keurig, die gasvryheid besonders. Ek kan hierdie verblyf van harte aanbeveel.

Riaan M - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan M
Saam met vriende

Oase en rus na lang dag in die Karoo, skoon, netjies, vriendelike ontvangs en niks was te veel moeite nie.

Die gasvryheid was onverbeterlik en die omgewing rustig. Baie beslis die besoek werd en vir seker op my besoeklys vir 'n tweede besoek.

Kallie B - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kallie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was fantasties en een van die beste wat netheid en gerief betref!

Ons het dit vreeslik geniet. Die plek is baie netjies en gerieflik. Die bed was van fantastiese kwaliteit en het heerlik geslaap! Definitief die beste waar ons nog oorgebly het. Heerlik vleisie gebraai en die Karoo-nag se stilte geniet, asook gestap vir oefening!

Francisca D - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francisca D
Saam met vriende

Heerlik met die mooiste natuur en liefste mense!

Vir seker die moeite werd gewees. Pragtigste natuur en alles was gerieflik, skoon en mooi. Heerlikste kos en 'n wonderlike gasvrou.

Miems O - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Miems O

Uitstekende waarde vir geld. Skoon, netjiese verblyf aangebied met absolute gasvryheid.

Ons verblyf was 'n kamer met dubbelbed, sowel as die selfsorg-eenheid. Ons is baie beïndruk met die netheid en kwaliteit van die akkommodasie. Die kamer en die eenheid is uitstekend toegerus met alles wat benodig word om te oornag. Die onmiddellike beskikbaarheid van warm water in die stort teen 'n bevredigende waterdruk was beslis 'n aangename verrassing! Ronelle se vriendelikheid en gasvryheid word baie waardeer, haar bereidwilligheid om vir ons 'n tuisgebakte brood en 'n slaai te maak vir ons braai, het ons kuier perfek afgerond. Weer eens baie dankie!

Tessa H - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tessa H
Saam met vriende

Wonderful and relaxing stay.

The owners of Verberg Herberg were the most friendly and heartwarming people I have ever met and they made the most delicious food at very reasonable rates!

Megan L - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Megan L
Enkelreisiger

Had a lovely and restful stay.

Verberg Herberg is beautiful! I really enjoyed my stay. The room was lovely and clean. The farm is located in a stunning area and the road to the farm is in excellent condition. Ronelle is so friendly and helpful and made me feel right at home. Thank you. Hope to visit again soon.

Bob L - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bob L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hemels.

Dit was ongelooflik mooi, stil en die verblyf was perfek. Die mense is baie vriendlik, en niks klagtes met die bespreking. Ons het sneeu met 'n week gemis.

Andries W - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries W
Saam met vriende

Eersteklas.

Ronel en Chris, dankie vir heerlike kuier en die gasvryheid. Ons hoop om julle volgende jaar weer te sien as die lewe hou!

Elze V - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elze V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die beste tuisgemaakte lasagne en lamskerrie!

Die kamers is netjies en skoon met 'n mikrogolf, ketel en yskas. Die kas is uitgerus met alle eetgerei wat benodig word, selfs wynglase! Ronel en Chris se gasvryheid is uitstekend en die kos is op dieselfde standaard.

Brian M - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brian M
Saam met eggenoot / lewensmaat

We found the place first class.

Verberg Herberg was very comfortable with everything one needs for your stay.

Charl H - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charl H
Saam met vriende

Baie vriendelik en uitstekende waarde vir geld.

Sien sterre.

Francois D - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker ervaring weg van die gewoel.

Baie vriendelik ontvang deur Ronel en Chris. Heerlik geëet en saam gekuier die aand (bespreek vooraf) en volledige ontbyt. Goeie ligging om van daar grondpad te ry na Steytlerville. Kan met vrymoedigheid aanbeveel.

Jasper D - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jasper D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Geen klagtes - baie lekker gebly.

Verblyf was fantasties. Kamer het niks gekort. Ete was baie lekker.

Michelle R - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verskriklik gasvry en behulpsaam!

Ons het ongelooflik lekker gebly. Gasvryheid was tops!

Louise C - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend!

Dit was die tweede keer dat ons by Verberg Herberg oornag het op pad Kaap toe. Het laas heerlik gekuier by gawe, gasvrye mense wat in al ons behoeftes voorsien het. Ons het toe dadelik besluit om weer by Verberg te oornag met ons onlangse besoek aan die Overberg vir 'n wegbreek kort vakansie. Ons sal Verberg enige tyd aanbeveel!

Francois J - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende waarde en gasvryheid.

Ek en my vrou het een aand by Verberg Herberg oornag tydens ons reis op die motorfiets. Die omgewing is prentjiemooi en die kamers is skoon en netjies. Die eienaars is baie gasvry en ons het sommer gou tuisgevoel. Ons het toe sommer die aand saam met hulle gekuier. Ons sal beslis weer daar oornag en sal Verberg Herberg sterk aanbeveel.

Amanda L - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda L
Gesin met tieners

Uit die boeke lekkerte!

Akkommodasie: die 2 eenhede waarin ons gesin gebly het was aangrensend met ‘n gedeelde stoeparea wat oor die pragtige landskap uitkyk. Die eenhede is uiters stylvol gemeubileer met die mooiste houtmeubels en goeie kwaliteit linne en handdoeke. Alles is silwerskoon en voel splinternuut. Alles wat nodig is, is in die eenhede, insluitend breekware vir as jy wil braai. Aandete: ons gesin het lanklaas so lekker geëet. Ons het die ete vooraf bespreek en was verstom met die ete wat so keurig bedien is. Die bobotie is bedien met geelrys, liplekker soetpampoen, broccolli met ‘n heerlike kaassous, mengelslaai en gebakte aartappels (R75). Poeding was die ware Jakob, souserige malvapoeding met vla (R15). Ons kon skep soveel ons wil (en glo my, ons gesin het behoorlik weggelê!). Die kos was absoluut fantasties! Dis ware waarde vir geld. Onthou om jou eie wyn saam te bring. My gesin probeer nou al planne maak vir ‘n volgende besoek! Ontvangs: Ronell het vinnig op elke e-pos gereageer en was maklik om mee te kommunikeer. Sy was so vriendelik en gasvry en het ons baie welkom laat voel. Die plaas is veilig en pragtig. Ekstra: op die plaas is ‘n slaghuis waar heerlike wors en biltong/droëwors baie goedkoop te koop is. Veral die sosatiewors is ‘n wenner! Verberg Herberg kry volpunte!

Verberg Herberg's terugvoer

Vreeslik dankie!

Verberg Herberg
Francois D - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Francois D
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Ware herberg op pad vir 'n besoek aan die Baviaanskloof.

Verberg Herberg is 'n ware herberg baie naby aan die Baviaanskloof om oor te bly op pad in of uit. Die verblyf, goed toegeruste eenhede, braai-area en gasvryheid en gesels van Ronel en Christo het ons baie tuis laat voel. Ten spyte van die droogte is die tuin en grasperk in 'n puik en versorgde toestand. Ronel se ontbyt was uit die boeke. Ons kan beslis Verberg Herberg aanbeveel vir paartjies of groepe wat wil wegbreek uit die stad vir stilte, heerlike saamkuier of funksie in hulle puik braai-lapa. Baie dankie vir julle gasvryheid. Ons gaan beslis weer kom kuier.

Dirk V - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dirk V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike lekker plek en was bo verwagting.

Ek kan net met lof praat oor die plek. Die eienaars het uit hulle pad gegaan om ons welkom te laat voel. Behawe vir 'n bietjie van 'n bedompige reuk omdat eenheid seker lank toe gestaan het, was die eenheid uitstaande. Die eienaar het meer as verwagting voldoen en soos byvoorbeeld extra hout voorsien om ons gerieflik te maak om die natuur te geniet om 'n vuur. Die ontbyt die volgende oggend was regtig ook uit die boonste rakke. Weereens dankie aan Chris en Ronelle. Sal aan al my vriende en familie julle aanbeveel.

Kolie S - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kolie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bo verwagting.

Verberg is die ideale oornagplek voordat die Baviaanskloof aangepak word. Ontbyt uit die boonste rakke. Baie rustige plaas omgewing. Skoon en netjies. Beslis aanbeveelbaar.

Dirk L - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Egte plaas-gasvryheid.

Puik oornagfasiliteit, rustige omgewing. Grondpad baie redelik. Heerlike ontbyt.

Mercia L - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mercia L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvry.

Baie mooi rustige plekkie. Mooi kamers en grasperk. Eienaars baie vriendelik en behulpsaam. Baie oulik gewees met my dogtertjie en sy het hul diere baie geniet. Sal die plek vir eninge iemand aanbeveel. Sal weer hul besoek. Dankie.

Anzel R - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anzel R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die perfekte plaaswegbreek.

Hierdie is die perfekte plek om te oornag op pad iewers heen. Met net die noodsaaklike in die kamer, moet 'n mens vooruit beplan, maar die stilte, sterre en vars Karoolug is ideaal om te ontspan. Die grondpad is van die bestes wat ek al gesien het en Ronelle gaan uit haar pad om 'n mens welkom te laatvoel.

Pierre T - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre T
Enkelreisiger

'n Vriendelike oase met gerieflike verblyf, lekker aandete en baie gasvrye eienaars.

Dit is beslis die moeite werd om af te draai en die grondpad te ry tot by die plaas. Baie vriendelike ontvangs, uitstekende verblyf en 'n heerlike aandete met lekker geselskap. Troeteldiervriendelik en 'n oornagplek wat ek weer sal gebruik.

Etrecia S - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Etrecia S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolute lafenis.

Ronel en haar verwelkomingskommitee het mens onmiddellik tuis laat voel. 'n Knap gasvrou wat vir alles gesorg het. Niks het kortgekom. Die moeite werd om 18 km in te ry net om 'n lower van groenheid, skoonheid en netheid te vind. Beslis aan te bevele na 'n lang dag van reis.

Desiree N - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desiree N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike rustige verblyf.

Ons is hartlik deur Ronel ontvang. Ons kamer was gerieflik en het alles gehad wat os benodig het. Die aandete was voortreflik. Ek kan hierdie gastehuis met die grootste vrymoedigheid aanbeveel.

Charles S - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi, briljante diens.

Dit is goeie waarde vir geld, baie mooi en skoon en die dienslewering is puik.

Gert V - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Gert V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Eienaars het uit hul pad gegaan om dit so aangenaam moontlik maak vir ons en die ontbyt is 5 ster.

Super skoon, puik ontbyt, goeie boere-gasvryheid. Baie goeie waarde vir geld.

Louw D - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louw D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Maklik bekombaar, maar 'n oase in die woestyn.

Maklik bekombaar, goeie pad. Vriendelike ontvangs, uiters netjies en prakties. Die kos is uit 'n boek tuisgemaak. Dankie, baie spesiaal.

Bennie S - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bennie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam, goeie akkommodasie en vriendelike mense.

Sien sterre.

Karen V - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese akkommodasie en so mooi!

Die mense is vriendelik en vreeslik gasvry! Die ontbyt is besonders lekker en die uitsig is asemrowend. Regtig die geld werd en 'n wonderlike plekkie om te ontspan!

Dirk H - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dirk H
Gesin met klein kinders

Heerlike oornagplek op pad see toe.

Ronel en Chris het 'n lieflike oornagplek in die Karoo geskep. Hulle is baie vriendelik en gasvry. Die kamers is skoon, gerieflik en was goed uitgerus vir ons as oornag reisigers. Ons het die stilte van die Karoo geniet en na 'n goeie nagrus het Ronel 'n heerlike ontbyt bedien. Die gastehuis is 18 km vanaf die hoofweg af op 'n redelike goeie grondpad. Ons het 'n Jurgens Penta karavaan gesleep, maar het baie stof in die karavaan gekry. Ons sal vir seker weer by Verberg oornag, maar waarskynlik nie weer wanneer ons karavaan sleep nie.

Anton O - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gemaklike rusplek na 'n lang dag met vriendelike diens.

Met die intrapslag kan jy sien dat daar aandag gegee is aan die kleiner details. Die kamer was skoon en ruim. Alles wat jy sal nodig hê is daar, genoeg tweepuntkragpunte om alles te herlaai wat jou hart begeer, lekker braai area, rustigheid en twee vriendelike en hulpvaardige gashere. Wat 'n plesier om onder die Karoo-sterre se rustigheid te herlaai en te weet 'n gemaklike bed wag vir jou. Met ontbyt word ook niks weggelaat nie. Wees gewaarsku daar is geen selfoonopvangs nie maar dis hoekom jy soontoe gaan, vir rus en vrede.

Wilma L - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike ontvangs, rustige omgewing, pragtige chalet wat alles bied en 'n heerlike ontbyt.

Met die inkomslag op pad na Verberg Herberg is die mooiste berge wat jou begroet. Daarna het ons 'n hartlike, vriendelike ontvangs gekry deur J.J. Ons het baie rustig geslaap in 'n pragtige chalet wat alles bied en die volgende oggend se ontbyt wat gebring is na die chalet was absoluut heerlik. Baie dankie J.J., ons het dit baie geniet.

Trevor S - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trevor S
Saam met vriende

Dit sal moeilik wees om ons ervaring te verbeter.

Die ligging, geriewe, diens en vriendelikheid is uit die boonste rakke.

Andre M - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is heerlik om die stilte ervaar tesame met wonderlike gasvryheid.

Met ons aankoms is ons by ons voertuig verwelkom en het ons dadelik tuis gevoel. Die selfsorg-eenheid is ten volle toegerus, skoon en privaat. Chris het gesorg dat daar genoeg hout beskikbaar is vir ’n heerlike Karoo-braai. Daar is ook 'n gemeenskaplike braai-area vir persone wat in die ander vier eenhede bly, indien hule dit so sou verkies. Die ontbyt van Ronel is heerlik en die vars produkte kom uit haar tuin. Gaste kan ook reël dat aandete deur haar voorberei kan word, wat ons ook geniet het. Vir persone wat bietjie wil stap is daar 'n koppie agter die huis vanwaar jy die mooiste sonsondergang kan geniet. Huidiglik is hulle besig om die een plaasdam te omskep in 'n lapa-/braai-area met die swemplek reg langsaan. Willowmore is slegs 30 kilometer weg en die Baviaans-roete is 'n entjie verder af met die grondpad. Die Verberg Herberg is ideaal as oornagplek vir persone wat tussen Kaapstad en Guateng reis of vir 'n heerlike wegbreektyd om jouself te laat ontspan, die stilte weer te kan hoor of saans na die sterre te staar.

Nantes En Mariska P - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nantes En Mariska P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Exactly what we want in a overnight farm.

Strolled with the Border Collies accompanying us. Lovely mountain. Friendly owners.

Christo H - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie skoon, netjies en vriendelike mense.

Ek sal hulle 6 uit 5 sterre gee. Ons het 'n dag te vroeg opgedaag en hulle het uit hulle pad gegaan om ons te akkomodeer. Jammer ons kon nie nog 'n nag oorbly nie, maar ons gaan weer daar kuier.

Verberg Herberg's terugvoer

Die manier wat julle dit hanteer het was ook baie goed dankie!!! Lekker gekuier x

Verberg Herberg
Charlotte W - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlotte W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike oornag verblyf met hartlike ontvangs ingesluit smaakvolle aandete en dou voordag ontbyt spesiaal vir die vroegopstaan-fietsryers.

Sien sterre.

Verberg Herberg's terugvoer

Aag dankie dit was net 'n groot plesier!!!

Verberg Herberg
Louise C - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik rustig en stil!

Vriendelike gasvrye mense wat ons onmiddellik tuis laat voel het! Netjiese verblyf en pragtige stil omgewing!

Marthinus E - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthinus E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik, skoon, netjies en pragtige omgewing.

Hierdie gastehuis verskaf alles wat die puntenerige gas kan verwag. Die landelike plaasatmosfeer en stilte maak dit nog soveel lekkerder. Ronelle Pretorius is `n gasvrou duisend.

Anita C - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste keuse!

Op kort kennisgewewing is ons is hartlik ontvang. Die yskoue weer is vergete met die stoepbraaiplek, vuurwarm stort en elektriese kombers in snoesige bed. Dankie ook vir jou gasvryheid en diensbaarheid tydens ontbyt. Ons het lekker met jou gesels en gekuier. Die beste keuse vir oornag en om ons vakansie mee te begin.

Verberg Herberg's terugvoer

Baie dankie Anita! Ek glo julle het die Otter baie geniet en wens julle sterkte toe met jul nuwe bondeltjie.

Verberg Herberg
Marle M - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marle M
Gesin met tieners

Pragtige plek en uitstekende diens!

Ons het vreeslik lekker gekuier en gebly! Die diens wat gelewer is was baie baie goed en baie dankie vir julle gasteplaas. Ons sal definitief weer daar bly en ook aanbeveel.

Francois B - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Francois B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die perfekte plek om jou reis na die Baviaanskloof vanaf Uniondale af te skop!

Ons was so beïndruk met Verberg se netheid, geriewe en diens. Dit is op 'n plaas geleë en die oornag- en braaigeriewe is goed. Die plek is mooi opgeknap en toegerus, met 'n pragtige uitsig van die omgewing. Die ontbyt is keurig en is baie goeie waarde vir jou geld. Ronel as die mede-eienaar en gasvrou, hou haar vinger op die pols. Daar is 'n elektriese kombers vir die koue aande en Chris (mede-eienaar) is glad nie suinig met sy droë gekapte braaihout nie. Ek sal beslis weer by Verberg oorbly, onthou net jou pantoffels.

Jaco U - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco U
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike ervaring!

Net een groot bederf gewees, vanaf aankoms tot vertrek.

Verberg Herberg's terugvoer

Ek sê net baie dankie.

Verberg Herberg
Piet V - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike stil, snoesige oornag- en ontbytfasiliteit.

Het laat-middag aangekom en is vriendelik gehelp en na al ons behoeftes is omgesien. Die gasvryheid en vriendelikheid van die Pretorius egpaar sowel as die keurige ontbyt was onverbeterbaar. Sal weer daar oorbly.

Gideon V - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gideon V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kwaliteit verblyf by kwaliteit mense.

Ons was beïndruk met die pragtig ingerigte selfsorghuisie met ekstra bederfies soos 'n haardroër. Chris en Ronelle is sorgsame gashere en het ons baie tuis laat voel. Ons het die rustigheid van die plaas geniet en dit was 'n uitstekende basis om die Baviaanskloof te verken. Ronelle se uithaler ontbyte sal ons nog lank bybly. Ons sal Verberg beslis aanbeveel en hoop om self weer terug te kom. Seënwense vir die toekoms.

Verberg Herberg's terugvoer

Ons waardeer dit opreg!

Verberg Herberg
Reynie V - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reynie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvryheid die beste.

Ons het baie gemaklik gebly vir die een nag. Chris en Ronelle is baie vriendelik en het uit hulle pad gegaan vir ons. Ons het die heerlikste aandete en ontbyt geniet. Baie dankie.

Linette P - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linette P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en huislik, soos om by familie te kuier.

Die gashere is besonder vriendelik en akkommoderend. Die kamer en beddegoed pragtig skoon. Die aandete en ontbyt keurig en smaakvol. Ons het tuis gevoel en lekker gekuier in 'n pragtige landelike omgewing. Goeie waarde vir geld.

Vicky H - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vicky H

Heerlik.

Ons het baie lekker gekuier. Vriendelik ontvang en als was gereed vir ons. Lieflike braai-area en mooi omgewing.

Andre & Anita Pine & Gertjie R - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre & Anita Pine & Gertjie R
Saam met vriende

Pragtige verblyf, pragtige eienaars, mooi ligging.

Ons 4 het heerlik gekuier in die "dam-braaiplek". Die eienaars is baie vriendelike mense en ons het die heerlikste ontbyt die volgende oggend gekry. Hul het nie omgegee om vroeg op te staan om vir ons 7 uur ontbyt te maak nie, want ons wou die Baviaans vroeg aanpak. Pragtige verblyf, netjies en skoon. Koffie, tee, melk en 'n heerlike warm stort. Sal beslis weer kom kuier en dan daardie klein wolhaarhondjie vir my kom steel.

Verberg Herberg's terugvoer

Ai julle baie dankie!! Ons waardeer en dit was lekker om julle te ontvang!!!

Verberg Herberg
Petra S - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petra S
Saam met eggenoot / lewensmaat

"Awesome"

Ek sal beslis Verberg Herberg aanbeveel omrede gasvryheid en vriendelikheid kan geen geld koop nie.

Verberg Herberg's terugvoer

Baie dankie, Petra!

Verberg Herberg
Jeanette P - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanette P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename, rustige tyd in 'n pragtige omgewing.

Ons kan Verberg ten sterkste aanbeveel. Dit was waarde vir geld. Vriendelike gasvrye ontvangs van Ronel en Chris. Hulle plek is pragtig, netjies en skoon. Ons het ook 'n heerlike ontbyt geniet. Baie dankie, ons hoop ons kan julle weer besoek.

Verberg Herberg's terugvoer

Baie dankie Jeanette. Ons is bly dat julle lekker gekuier het.

Verberg Herberg
Jaco B - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Onbeskryflik mooi, voel tuis en baie vriendelike eienaars. Dankie.

Verberg Herberg's terugvoer

Was baie lekker om julle klomp te ontvang!! Baie dankie

Verberg Herberg
Estelle D - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi.

Nadat ons aanvanklik gedink het dat ons die afdraaipad gemis het, was ons aangenaam verras om die stukkie juweel tussen die koppe in die Karroo aan te tref! Chris en Ronelle is 'n wonderlike egpaar wat hierdie juweel ontwikkel het. Bietjie ver vir ons vir 'n naweek kuier maar as jy wil rus is dit die regte plek.

Verberg Herberg's terugvoer

Baie dankie Estelle! En sterkte vir jou!

Verberg Herberg
Donnevan D - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Donnevan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustigheid vanself.

Ons het lekker gebly. Gasvryheid laat jou tuis voel en hulle bied die lekkerste plaas-ontbyt. Wens ons kon langer gebly het. Baie dankie.

Verberg Herberg's terugvoer

Hoop ons sien julle weer!

Verberg Herberg
Janine S - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Janine S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese ondervinding!

Fantastiese diens, baie netjies en skoon. Sal dit regtig aanbeveel en weer teruggaan.

Verberg Herberg's terugvoer

Baie dankie, ons waardeer dit.

Verberg Herberg
Winnie B - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Winnie B

Salige omgewing met stylvolle akkomodasie en puik gasheer en gasvrou.

Netjiese, stylvolle, goed toegeruste eenhede in pragtige rustige omgewing. Sal volgende keer langer bly om die omgewing te benut. Chris en Ronelle dankie vir julle gasvryheid.

Verberg Herberg's terugvoer

Dit was net 'n groot voorreg!!! Baie dankie

Verberg Herberg
Barry S - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barry S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike Herberg tussen die rustige berge.

Chris en Ronel is vriendelike, pragtige mense wat ons met opregte gasvryheid baie tuis en welkom laat voel het. Silwerskoon kamer, heerlikste ontbyt geniet en ons sal beslis die pragtige Herberg aanbeveel vir enige persoon. Stil omgewing tussen die berge, rustig en mooiste natuurskoon. Ons sal enige tyd weer daar gaan oorslaap of selfs langer bly. Hoogs aanbeveelbaar!

Verberg Herberg's terugvoer

Beste Barry,

Ek waardeer julle mooi opmerkings opreg. Baie dankie.

Groete
Verberg Herberg

Verberg Herberg
Petria S - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petria S
Gesin met tieners

Baie smaakvolle stil en mooi omgewing met heerlike braaiplek en ontbyt.

'n Pragtige ligging naby die Baviaanskloof. Baie smaakvol, pragtig skoon met gasvrye eienaars. Sal weer daar bly en sal dit aan ander aanbeveel.

Verberg Herberg's terugvoer

Dankie Petria, ek is so bly julle het dit geniet!

Verberg Herberg
Suzanne F - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzanne F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike gasvryheid!

Verberg Herberg is 'n pragtige plek en met die lieflikste kamers waar alles noukeurig uitgekies. Ronelle en haar man is baie gasvry en het uit hul pad uitgegaan om te verseker ons bly heerlik by hulle. Haar kos is van die lekkerste wat ons al ooit geëet het en sy het uit haar pad uit gegaan om ons huweliksherdenking spesiaal te maak. Sal dit definitief aanbeveel!

Verberg Herberg's terugvoer

Sjoe! Vreeslik baie dankie, dit was net 'n plesier!

Verberg Herberg
Petro J - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aanbeveling: 'n móét vir uitstekende verblyf met ontbyt!

Chris en Ronelle is twee baie aangename mense. Dit was baie lekker om daar by hulle te kon kuier. Sal definitief weer daar oor bly vir 'n nag of twee. Tien uit tien vir julle gasvryheid!

Verberg Herberg's terugvoer

Dit was heerlik om julle te ontvang, is bly julle het lekker gekuier!

Verberg Herberg
Jacobus H - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacobus H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verskriklike vriendelike en behulpsame mense, het ons regtig tuis laat voel.

Sal beslis aanbeveel vir enige tipe reisiger!

Verberg Herberg's terugvoer

Baie dankie, waardeer dit!

Verberg Herberg
Derek M - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Derek M
Enkelreisiger

Great place and great hosts.

Please see my rating.

Verberg Herberg's terugvoer

Thank you so much. We are so blessed with special guests!

Verberg Herberg
Frikkie S - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frikkie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skitterend. Een van die bestes waar ons nog gebly het.

Absolute waarde vir geld. 10 uit 10. Dis 'n plek waarna ons beslis weer gaan en weer en weer.

Verberg Herberg's terugvoer

Dit is maklik as mens sulke wonderlike gaste het!! Baie dankie

Verberg Herberg
Marietjie V - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

As jy nie by Verberg Herberg oorslaap nie dan mis jy geweldig uit!

Gasvryheid was die hoogtepunt! Dekor en ontbyt van uitstaande gehalte. Baie dankie vir die oase in die Karoo! Ideale oornagplek vir die wat die Baviaanskloof wil besigtig. Hoogs aanbeveel!

Verberg Herberg's terugvoer

Vreeslik dankie.
Dit is so lekker om te hoor.
Waardeer dit opreg.

Verberg Herberg
Gerrit L - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit L

Die verblyf was regtig die moeite werd.

Sien asb. die sterre.

Verberg Herberg's terugvoer

Baie dankie, ek waardeer dit! Hoop ons sien julle gou weer.

Verberg Herberg
Vanaf R795
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R795
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R795
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Vaalwater/Baviaanskloof, Verbergplaas, Uniondale, 6460, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7dCNlxjW2WeKWVqY3aTYDMVZ4cDTjUTRAvuXWEjFXYbzwT71Oc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R795  per nag (vir 2 persone) 94 5 1 5 Portion 7 of the Verberg Farm 45 km from Uniondale 6460 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -33.490636447292 23.47115278244
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!