LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Vergelegen Country Guesthouse | LekkeSlaap
+66

Vergelegen Country Guesthouse

Gastehuis
Luukse Enkel En suite-kamer sonder ontbyt
Vanaf R1 180
per eenheid
  • Plek vir 1 persoon
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamer het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Van die eenhede het ook 'n opsionele buitestort. Die kamer lei na 'n stoep. Die eenhede het elk lugversorging, 'n TV met M-Net en tee- en koffiemaakgeriewe. Van die eenhede het 'n yskassie. Linne, handdoeke en 'n geriefsakkie word voorsien. Daar is ook wasgoeddienste, 'n privaat braai-area en e-pos- en faksgeriewe. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Diens op aanvraag
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Slegs kamer

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Luukse dubbel/2-enkelbed En suite-kamer sonder ontbyt
Vanaf R1 280
per eenheid
  • Plek vir 2 persone

  • Minikroeg
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Slegs kamer

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Luukse 2-Enkelkamer met En Suite-Badkamer B&B
Vanaf R1 300
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • 2 x Enkelbed / Driekwartbed
  • Lees meer
Beskrywing

Al die kamers het 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met bad of stort. Van die kamers het 'n buitestort. Geriewe in die kamer sluit 'n TV met M-Net, gratis WiFi en tee- en koffiemaakgeriewe in. Linne en handdoeke word voorsien. Van die kamers het 'n yskassie.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Diens op aanvraag
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

B&B

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Luukse Dubbel- of enkelkamer met en suite-badkamer B&B
Vanaf R1 480
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • 1 x Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Al die kamers het 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met bad of stort. Geriewe in die kamer sluit 'n TV met M-Net, gratis WiFi en tee- en koffiemaakgeriewe in. Linne en handdoeke word voorsien. Van die kamers het 'n yskassie.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Diens op aanvraag
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

B&B

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Luukse Selfsorg-Suite B&B
Vanaf R1 480
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 3 persone
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Lees meer
Beskrywing

Bestaan uit 1 en suite-kamer met 'n koninggrootte-bed, slaapbank, platskerm-TV met DStv, badkamer met stort en bad, aparte kombuis met sitkamer, private onderdak-patio/binnehof met gasbraaier, lugversorging en verwarmers. Linne, handdoeke en geriefsakkies word voorsien. Bykomende dienste sluit 'n wasgoeddiens, private braai-area en e-pos en faksgeriewe in.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed Kinderbank vir 1
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xKoninggrootte-bed
1 xKinderbank vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Diens op aanvraag
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

B&B

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Luukse gesinskamer met en suite-badkamer B&B
Vanaf R1 850
per eenheid
  • Plek vir 3 persone
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamer het slaapplek vir 2 volwassenes en 'n kind onder 12 jaar. Al die kamers het 'n koninggrootte-bed en 'n enkelbed of 3 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Geriewe in die kamer sluit 'n TV met M-Net in, sommige het 'n yskassis, gratis WiFi, tee- en koffiemaakgeriewe. Linne en handdoeke word voorsien.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Diens op aanvraag
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

B&B

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Luukse gesin en suite-eenheid (slaapplek vir 5) B&B
Vanaf R1 980
per eenheid
  • Plek vir 5 persone
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid het slaapplek vir 3 volwassenes en 2 kinders onder 12 jaar of 2 volwassenes en 3 kinders onder 12 jaar. Daar is gratis WiFi. Die suite beskik oor 2 kamers met 'n skakelgang en 2 badkamers. Die een kamer het 'n koninggrootte-bed en 'n enkelbed en die ander kamer het 2 enkelbeddens. Albei kamers het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Verder is daar 'n TV met M-Net, gratis WiFi en tee- en koffiemaakgeriewe. Sommige kamers het yskassies. Linne en handdoeke word voorsien.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Diens op aanvraag
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

B&B

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Luukse gesin en suite-eenheid (slaapplek vir 4) B&B
Vanaf R1 980
per eenheid
  • Plek vir 4 persone
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamer het slaapplek vir 3 volwassenes en 1 kind onder 12 jaar of 2 volwassenes en 2 kinders onder 12 jaar. Die eenheid beskik oor 'n skakelgang en 2 kamers waarvan albei 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens het. Albei kamer he took 'n en suite-badkamer met 'n stort. Verder is daar 'n TV met M-Net, van die kamers het yskassie, en tee- en koffiemaakgeriewe. Linne en handdoeke word voorsien.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 4 persone
2 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Minikroeg
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

B&B

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Luukse selfsorg-atlejeewoonstel B&B
Vanaf R2 280
per eenheid
Beskrywing

Dié woonstel beskik oor 3 slaapkamers waarvan die hoofkamer 'n dubbelbed en 'n volle badkamer het. Die ander twee kamer het 2 enkelbeddens of 'n koninggrootte-bed en deel 'n volle badkamer. Daar is 'n volledig toegeruste kombuis, eetarea en 'n sitkamer met 'n TV, DVD-speler en CD-speler. Daar is ook gratis WiFi en tee- en koffiemaakgeriewe. Linne en handdoeke word voorsien. Daar is 'n privaat binnehof met 'n gasbraai buite.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Diens op aanvraag
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

B&B

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 280
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 180 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N14, Kakamas, 8870, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDEwOTQzMDgwLWFhNTctNGQ2ZS05YzEzLTk4MDQxNDE4NWZmYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 280  per nag (plek vir 2) 117 5 1 5 N14 Kakamas 8870 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -28.751637026419 20.643820166588
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!