Pick your preferred language

English

Afrikaans

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 186 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Annelene K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Heerlik gerus en lekker ontbyt. Baie lekker. Skoon netjiese kamers. Heerlike ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

René C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Teleurstelling. Het jare terug by die toe Kakamas Hotel oorgeslaap voordat dit oorgekoop is deur die Country Hotel-groep. Akkommodasie was toe eksie-perfeksie. Die Vergelegen Restaurant was uit die boonste rakke! Wat 'n groot teleurstelling met ons aankoms! Hotel voel vervalle. Ek het spesifiek per e-pos versoek vir 'n bespreking by die Vergelegen Restaurant wat toe nooit gerealiseer het nie. Moes eet by die Badgers Grill wat nie dieselfde is nie. Nee wat, volgende keer bly ek elders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ansie B
1 nag Gesin met tieners
4.8
Des 2025

Warm maar rustig. Baie vriendelike mense. Skoon en netjies. Die kos was baie lekker. Lekker geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Franchwa B
1 nag Gesin met tieners
4.8
Mrt 2025

Baie lekker gebly. Vriendelike diens en gaan die ekstra myl om jou verblyf lekker te maak.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adri L
1 nag Gesin met tieners
4.6
Des 2025

Waarde vir geld. Die personeel was baie vriendelik en die kos smaaklik. My seun het lekker geswem in die verskriklike hitte en ek het lekker met die katte gespeel. Ontbyt was by die prys ingesluit!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Vivian B
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2025

Heerlik. Baie rustig, ongelooflik vriendelike personeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Andre W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Okt 2025

Moet verbeter anders gaan baie mense nie meer oornag nie. Kamer no 10 waar ons gebly het, kort baie onderhoud sodat dit lyk op die foto's. Die voorraad van die kombuis was omtrent klaar gewees. Voorheen gebly in kamer no 3 was toe baie lekker.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Marlene P
1 nag Gesin met tieners
4.2
Jul 2025

Baie aangenaam. Die verblyf was uit die boeke. Personeel baie, baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Marnel J
1 nag Saam met vriende
4.2
Jun 2025

Gemaklik en warm in die koue winter. Ons het vreeslik lekker gebly. Die akkommodasie was netjies en gemaklik. Die diens het egter die ervaring in die steek gelaat. Die personeel was nie vreeslik vriendelik en hulpvaardig nie.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Menet H
1 nag
4.0
Sep 2025

Lekker gebly, heerlike ontbyt word ingesluit met 'n groot verskeidenheid. Goeie oornag stop vir diegene wat ver reis.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

McCylla Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 186

Op LekkeSlaap 15 jaar

Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 2)
Bespreek

N14, Kakamas, 8870, Noord-Kaap

Sien kaart
  • 48 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8797b3f5bab67b69e5b6aecfa8b469456f31ccf6118c8f384abc0c68059a4af17b767595fce5a65825814ec34e1563514b9a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2) 186 5 1 5 N14 Kakamas 8870 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -28.751637026419 20.643820166588
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang