LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+29
B&B in Reitz

Verheugd Gastehuis

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Duiker Avenue, Verheugd Farm, Reitz, 9810, Vrystaat Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Verheugd Gastehuis bied gerieflike verblyf in Reitz in die Vrystaat.

Gaste kan tussen 6 lieflike kamers, elk met hul eie ingang, kies. Die kamers het elkeen 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad of 'n stort.

Elke kamer het 'n TV met Netflix, WiFi en tee- en koffiemaakgeriewe.

'n Heerlike ontbyt word ingesluit en veilige parkeerplek word voorsien.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Ontbyt beskikbaar

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 58 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Maranda V
Saam met vriende
5.0
Baie dankie, altyd heerlik. Veilig, modern met plaasatmosfeer.
Aug 2026
Willem O
Saam met lewensmaat
5.0
Vriendelik, gasvry en rustig. Vriendelik ontvang en het lekker gebly. Sal weer besoek.
Jul 2026
Janet V
5.0
Vinnige oornag plekkie vir my reünie. Heerlik gebly. Ongelooflike gasvryheid en vriendelike mense. So mooi kamer en die ontbyt was heerlik. Baie danki...
Sien meer
Jul 2026
Maranda V
Saam met lewensmaat
5.0
Vriendelik, veilig en rustig. Rustige landskap, kamers is netjies met alles wat jy nodig het, veilig en warm ontvangs.
Jun 2026
Maranda V
Saam met lewensmaat
5.0
Sal beslis weer besoek en beveel aan. Warm ontvangs, beeldskone tuin en kamer was 'stunning', gerieflik en cozy.
Apr 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Yvonne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 58

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Duiker Avenue, Verheugd Farm, Reitz, 9810, Vrystaat
  • Gaste dink Verheugd Gastehuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Duiker Avenue, Verheugd Farm, Reitz, 9810, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA16b38a50db49d5f1486bba26a4fd44e6576bf0cac00e44129edee39a1536163641f81e4c55a1260528ab5facadea3ff58e80?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 58 5 1 5 Duiker Avenue Verheugd Farm 9810 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.809343177678 28.416554566618
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang