LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+43
Gastehuis in Meyerton

VESA Guest House



  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 08:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 64 Waterblom Road, Valley Settlements, Meyerton, 1961, Gauteng Sien kaart

Beskrywing

VESA Guest House bied gastekamerverblyf in 'n rustige en veilige landbougebied Valley Settlements, in die Meyerton-area. Die gastekamers is op 'n ruiterlandgoed en hierdie rustige area is die ideale wegbreek van die besige stadslewe.

Die skoon en gerieflike 2-enkelbedkamer en dubbelgastekamers is in 'n klein, knus kothuis en deel 'n badkamer wat 'n bad, toilet en 'n wasbak het.

Die gastekamers deel 'n gemeenskaplike kombuis, eet- en leefarea. Die kombuis is volledig vir selfsorg toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof en oond, mikrogolf, ketel, koffiemaker, eetgerei en breekgoed, en 'n toonbank met stoele. Die eetarea het 'n etenstafel met 4 stoele. Die leefarea het 2 gemaklike rusbanke. Daar is ook 'n tuinarea met sitplek vir gaste.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Fietsry
Perdry
Kontant
Elektroniese bankoorplasing
Persoonlike kluis
Afrikaans

Kamers

Kamer 3 2-enkelbedkamer
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Kamer 3 het 2 enkelbeddens wat as 'n koninggrootte-bed opgemaak kan word en deel 'n badkamer met die ander gastekamers wat 'n bad, 'n toilet en 'n wasbak het. Die kamer maak gebruik van die gemeenskaplike kombuis, eet- en leefarea.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Volledige kombuis
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Elektriese kombers
Prys sluit in

Slegs die kamer.

Huisreëls

- Neem asb. kennis dat die badkamer, kombuis, eet- en leefarea gedeelde gemeenskaplike spasies is. Respekteer asb. ander gaste.
- Rook word slegs buite die huis toegelaat.
- Geen troeteldiere word toegelaat nie.
- Geen geraas tussen 22:00 en 06:00.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Kamer 1
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die kamer is geskik vir 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, wasbak en 'n toilet. Ander kamergeriewe sluit 'n kluis en WiFi in. Kamer 1 is in 'n drielaapkamerkothuis en gebruik die gemeenskaplike selfsorg-kombuis.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Volledige kombuis
Huisreëls

- Neem asb. kennis dat die badkamer, kombuis, eet- en leefarea gedeelde gemeenskaplike spasies is. Respekteer asb. ander gaste.
- Rook word slegs buite die huis toegelaat.
- Geen troeteldiere word toegelaat nie.
- Geen geraas tussen 22:00 en 06:00.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Kamer 2 Dubbelkamer
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Kamer 2 het 'n dubbelbed en deel 'n badkamer met die ander gastekamers wat 'n bad, 'n toilet en 'n wasbak het. Die kamer maak gebruik van die gemeenskaplike kombuis, eet- en leefarea.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Bad, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Volledige kombuis
Temperatuurbeheer
Elektriese kombers
Prys sluit in

Slegs die kamer.

Huisreëls

- Neem asb. kennis dat die badkamer, kombuis, eet- en leefarea gedeelde gemeenskaplike spasies is. Respekteer asb. ander gaste.
- Rook word slegs buite die huis toegelaat.
- Geen troeteldiere word toegelaat nie.
- Geen geraas tussen 22:00 en 06:00.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.8

4.9/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Albert V
1 nag ⋅ Gesin met tieners
5.0
Apr 2026

Sal hierdie plek altyd aanbeveel. Beste waarde vir geld en die mooiste plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Serika S
1 nag ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2025

Clean, friendly and accommodating. Vesa is really quiet and peaceful, we only spent the night but it was clean and Sonya is very accommodating and went out of her way to make us feel at home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeannine Z
Kort verblyf
4.6
Okt 2025

Heerlik. Ja, baie. Moes net in 'n ry staan vir die gebruik van die toilet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Zane F
Kort verblyf
5.0
Sep 2023

Baie rustig Ongelooflike gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Salome V
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2023

Oulike paartjie wat dadelik beskibaar was. Net oorgeslaap vir een aand. Goeie kliëntediens, vriendelik en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0


Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Glenn K Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 4 jaar

Antwoord gewoonlik binne ’n uur

Ligging

Gaste dink VESA Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien

© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors


Tariewe en beskikbaarheid


Wat jy moet weet

Inklok Tussen 08:00 en 22:00
Uitklok Voor 10:00
Kamer 3 2-enkelbedkamer
Slegs die kamer.
Kamer 2 Dubbelkamer
Slegs die kamer.

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Skoonmaakfooi van R80 per bespreking

- Neem asb. kennis dat die badkamer, kombuis, eet- en leefarea gedeelde gemeenskaplike spasies is. Respekteer asb. ander gaste.
- Rook word slegs buite die huis toegelaat.
- Geen troeteldiere word toegelaat nie.
- Geen geraas tussen 22:00 en 06:00.

Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Bespreek

64 Waterblom Road, Valley Settlements, Meyerton, 1961, Gauteng

Sien kaart
  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 08:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2de12b9c4d3b139443972cfcf3f420f4fcdf65513982472df110b5c64adef72e7f5f4f3998d4ad48781ca1e319fabc8b5183?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 64 Waterblom Road Valley Settlements 1961 Gauteng 021 201 8901 08:00-22:00 10:00 -26.506551037422 28.042412148153
Soek in 'n groter streek