Vetkoe Farm House
8 gaste
2 slaapkamers
6 beds
2 badkamers
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Vetkoe Kraal Farm, Vetkoe Kraal Farm, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Vetkoe Plaashuis is 'n bekoorlike selfsorg-toevlugsoord net buite Beaufort-Wes, perfek vir gesinne of groepe van tot 8. Geleë op 'n rustige werkende plaas langs die N12, bied dit 'n ware Karoo-wegbreek met gemak en privaatheid.
Die huis het 2 slaapkamers en 2 badkamers. Beide slaapkamers is ingerig met 'n koningingrootte bed en 2 enkelbeddens. Een badkamer het 'n stort, terwyl die ander een 'n bad het.
Die plaashuis beskik oor 'n ruim, volledig toegeruste kombuis, 'n oopplan-sitkamer en -eetkamer, en 'n knus binnebraai vir ontspanne aande. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Dit strek tot by die eetkamer en maak verder oop na die sitkamer met gemaklike sitplek.
Gaste kan die privaat buite-area geniet, ideaal om onder die Karoo-hemel te ontspan of 'n braai te geniet. Vetkoe Plaashuis kombineer ruimte, gemak en outentieke plaasstyl-sjarme vir 'n onvergeetlike wegbreek.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Antonia Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 31
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Vetkoe Kraal Farm, Vetkoe Kraal Farm, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Vetkoe Kraal Farm, Vetkoe Kraal Farm, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap
Sien kaart- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang