Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vetkuil Hunting & Accommodation

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 24 resensies vir Vetkuil Hunting & Accommodation
Netheid
3.7/5
Diens
3.9/5
Ligging
3.6/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
3.8/5
Anonieme gas - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Saam met vriende
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Phyllis V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Phyllis V
Gesin met tieners

Die fasiliteit word nie behoorlik instandgehou nie en het agteruit gegaan vanaf 'n vorige besoek.

Ons het voorheen die Vetkuil jagtershutte besoek aangesien dit 'n rustige Karoo-omgewing is. Die fasiliteite was egter hierdie keer stowwerig, yskaste het nie behoorlik gewerk nie en het 'n onaangename reuk gehad. Die waterpype na die hutte is in verval en word met stukke binneband aanmekaar gehou. Kort nadat ons daar arriveer het, het die waterpyp buite die watertenk gebars. Ek het die eienaar en sy vrou probeer skakel op die nommers waarmee ons vroeër die dag met hulle gepraat het. Die selfone het gelui, maar daar was nie antwoord nie en niemand het ook teruggeskakel nie. Ek het die pyp met 'n stuk binneband en draad wat ek in die veld gevind het herstel sodat ons water in ons eenheid het. Hierdie was 'n vermorsing van kosbare tyd wat ek wou spandeer het om in die veld te gaan stap. Toe ek wel net voor donker deur die veld kon gaan stap, was daar plek-plek drankbottels en blikke waarop teiken geskiet is in die veld. Die gas-geyser in die ons eenheid het ook nie gewerk nie en koue storte was ons voorland. Hierdie was uiters teleurstellende verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carla J - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla J
Gesin met klein kinders

Rustig en so mooi.

Ons was op pad van Nelspruit Strand toe besig om te verhuis. Het 'n aand daar oorgeslaap. Was regtig so rustig daar en pragtige sons ondergang. Kinders het hulself gate uit geniet. Sal vir seker terug gaan met n groep vriende en familie vir 'n jagnaweek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hennie S - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable overnight stay.

Safe, quiet and nice overnight accommodation.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ivanda V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ivanda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Besonderhede ervaring.

Stil en rustige verblyf op plaas. Niks luuks, maar goed ingerig vir oornagverblyf. Heerlike braaipakke beskikbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaqie H - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaqie H
Gesin met klein kinders

Fantas - karoo - magories - lekker!

Baie nice. Beslis 'n diep in die hartjie van die karoo ondervinding!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vetkuil Hunting & Accommodation se terugvoer

Dankie vir u terugvoer, hoop om die Karoo weer met u te kan deel.

Vetkuil Hunting & Accommodation
Marius B - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marius B
Saam met vriende

Wat 'n sterrenag! Pragtig.

Het net een aand oorgeslaap maar was hemels! Het dit baie geniet om in die Karoo te slaap, diens was beslis goed en sal weer kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vetkuil Hunting & Accommodation se terugvoer

Dankie vir u positiewe terugvoer, ons sien uit daarna om u weer te kan akkommodeer.

Vetkuil Hunting & Accommodation
Johan F - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan F
Gesin met klein kinders

Baie lekker, na aan die natuur soos ons daarvan hou.

Daai is nie luukses nie maar dit is soos ons daarvan hou. Warm water, kaggel en 'n warm skoon bed is al wat ons nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vetkuil Hunting & Accommodation se terugvoer

Dankie vir u terugvoer, die eenvoud en natuur is ons lewe, bly ons kon dit met u deel.

Vetkuil Hunting & Accommodation
Christina N - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christina N
Gesin met tieners

Eenvoudige skoon oornag-verblyf in die pragtige Karoo.

Dit was skoon en netjies. Daar was net geen warm water - kon 'n pomp/solar krag probleem gewees het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vetkuil Hunting & Accommodation se terugvoer

Dankie vir u terugvoer, ons sien uit daarna om u weer te akkommodeer in die natuur onder die sterre.

Vetkuil Hunting & Accommodation
Allie V - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Allie V
Gesin met tieners

Skokkend dat mense geld vra vir so plek.

Die kamer is piepklien vir 6 mense. Die water het nie gewerk nie. Daar is die krag nie. Daar was goggas in die bed. A.g.v. die water wou toilet die spoel nie. Dit was die aakligste plek wat ek in my lewe gebly het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lisa C - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Lisa C

Baie sleg dat daar nie krag is nie.

Lig asb. mense in dat daar geen krag is nie. Verblyf is nie vir dames en kinders bedoel nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vetkuil Hunting & Accommodation se terugvoer

Dankie vir u terugvoer, ons kry baie besoekers jaarliks, manlik, vroulik, asook met kinders, mense geniet die rustigheid van plaaslewe. Ons het op geen stadium krag geadverteer nie, ons beskrywing noem sonkrag en gas stoof en yskas. Weereens regtig jammer u het nie die"off the grid"" plaas akkommodasie geniet nie.

Vetkuil Hunting & Accommodation
Helena D - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Helena D
Gesin met klein kinders

Waarde vir geld. Skoon en netjies. Goeie ligging.

Ons het ongelukkig die eienaars gemis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vetkuil Hunting & Accommodation se terugvoer

Jammer ons het jul gemis, sien jul volgende keer beslis.

Vetkuil Hunting & Accommodation
Jan M - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan M
Gesin met klein kinders

Salig, rustig en ontspannend.

Vetkuil is 'n rustige plekkie waar jy kan rustig raak en ontspan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zabe J - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zabe J
Gesin met tieners

Alles wat ons nodig gehad het.

Baie rustig in die natuur. Ons het 'n oorslaapplek gesoek wat troeteldiervriendelik is. Ons het 2 groot honde wat saam vakansie hou en Vetkuil was absoluut ideaal. Die eenheid het alles in wat mens benodig vir 'n oorslaap en alles was skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Niel M - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Niel M
Gesin met tieners

Baie lekker en rustig.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerhardt V - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhardt V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekke ervaring weg van alle geraas en gejaag.

Eienaar is baie vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle P - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Michelle P
Gesin met klein kinders

As jy moeg gereis is, en lekker nagrus wil he, is hierdie verblyf nie aan te beveel nie.

Baie teleurgesteld. Na baie ure op die pad het mens nie lus om kragopwekker aan die gang te probeer kry om warm water te hê vir stort nie. Die kakkerlakke neem die plek oor, dit was tot in die beddens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willemien K - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willemien K
Saam met vriende

'n Nag op die plaas.

Sien asb. die sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan D - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Johan D
Gesin met klein kinders

Dis g'n plaaservaring nie.

Pyp vanaf tenk wat water voorsien diskonnekteer sodra die pomp aansit om te kan stort. Geen voorsiening vir nie rokers gemaak nie. Gee vuuraanstekers nie. Kon derhalwe geen koffie maak nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dieter C - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Dieter C
Gesin met klein kinders

Rustige omgewing, maar baie basiese akkommodasie.

Die kamer was nie besonders netjies nie en die geriewe is yl, maar dit pla seker nie die tipiese jagter nie. Wat wel in Vetkuil se guns tel is die ongelooflike rustige omgewing en natuur. Hoe langer ons daar was hoe beter het dit geraak. 'n Mens sien die springbokke wei in die verte vanaf die stoep. Die eienaar het laatmiddag vir ons die "donkie" aan die gang gesit sodat ons warm water kon hê. Op die ou einde was dit 'n interessante ervaring, maar volgende keer sal ek waarskynlik 'n jagkamp vermy.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mario V - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Mario V
Saam met eggenoot / lewensmaat

If you are a hard core hunter type individual this place is for you, not for the tired and weary traveler looking an overnight stay.

Traveled down to the Western Cape and needed an overnight stay for myself, partner and two dogs. Unless you are a hardcore hunter type individual and enjoy roughing it up I would not recommend this establishment. Apart from the peace and quiet of the Great Karoo and a stunning sky full of stars we found the accommodation very raw and rough, with no warm water in the morning for a shower with absolutely no water pressure. We could not wait to move onto our next destination in order to have a few more basic requirements and cleanliness.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gert H - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert H
Gesin met tieners

Baie rustig!

Baie rustig en goed ingerig! Lekker weg van die stad af!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ian V - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian V
Gesin met tieners

Good value for money

Restful peaceful accommodation away from the city. Will recommend it to friends.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anita V - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita V
Gesin met tieners

Dit was 'n wonderlike plaaservaring! Sal dit enige tyd weer doen. Baie dankie.

Dit is beslis die moeite werd om die sowat 23 km uit die dorp te ry: weg van stadslawaai. 'n Mens weet nie van ander mense nie, net van skape, springbokke en uile wat vroegoggend roep. Wat 'n belewenis!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vetkuil Plaas, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA1OTc1OGEwLWMzYzMtNDAzNC05YTI5LTM3MzY0YTVkNzQ2Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 24 5 1 4 Vetkuil Farm Beaufort West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -32.462228784918 22.805189788342